09/06/2026
🔥🏉 NUWELAND PAARL SOEK JOU! 🏉🔥
Ons is besig om iets besonders in die Paarl te bou, en nou kort ons nog ’n paar legendes om die span volledig te maak! 🍻
As jy lief is vir mense, hou van ’n lekker gees en floreer wanneer die plek pomp, dan wil ons graag van jou hoor.
Geen stres as jy nie tonne ervaring het nie, die regte houding, energie en glimlag tel vir ons baie meer. 😎
Stuur jou CV na:
📧 [email protected]
En tag sommer daai vriend of vriendin wat altyd sê hulle soek iets nuuts… ons kyk vir jou! 👇🔥
💙 Ware passie. Ware mense. Ware herinneringe. Nuweland Paarl. 🏉🍔🍺