Jakkalsgat Resort

Jakkalsgat Resort Where good times meets good views. FOOD
DRINKS
LIVE ENTERTAINMENT

Kom kuier eerskomende Sondag 17 Mei 2026 saam met Delmari by Jakkalsgat @ Bon Accord dam
14/05/2026

Kom kuier eerskomende Sondag 17 Mei 2026 saam met Delmari by Jakkalsgat @ Bon Accord dam

09/05/2026
Daai laai vol “ek gaan dit nog gebruik”… jy jok vir jouself 😌🛻Dis tyd.Maak skoon. Maak geld. Maak plek vir nuwe gemors.J...
26/04/2026

Daai laai vol “ek gaan dit nog gebruik”… jy jok vir jouself 😌🛻

Dis tyd.
Maak skoon. Maak geld. Maak plek vir nuwe gemors.

Jakkalsgat se Car Boot Sale is hier! 🔥

Kom verkoop daai goed wat jy al 3 jaar rondskuif…
of kom koop iemand anders s’n en voel beter daaroor 😏

🍔 Kos wat jou langer laat bly as wat jy beplan het
🍺 Koue drankies (want jy gaan dors raak van bargains jag)
🛍️ En ja — normale markstalletjies is ook welkom as jy nie uit jou kattebak wil verkoop nie 😉

👉 Wil jy ’n spot hê?
R100 en jy’s in — boot óf stalletjie 💸

📞 075 329 7230

📍 29 Dam Rd, Onderstepoort
🗓️ Sondag, 03 Mei
⏰ 10:00 – 14:00

Bring jou goed.
Bring jou mense.
Los die verskonings by die huis 😏

Jakkalsgat — kuier soos ’n local 🍻

‼️WIN. WIN. WIN.‼️GLOW, SIP & SHINE GIVEAWAYWin a luxury bundle worth over ✨R1,200✨We’ve teamed up with three other loca...
20/04/2026

‼️WIN. WIN. WIN.‼️

GLOW, SIP & SHINE GIVEAWAY

Win a luxury bundle worth over ✨R1,200✨

We’ve teamed up with three other local businesses to spoil one lucky winner with an exclusive giveaway.



WHAT YOU CAN WIN

🦊Jakkalsgat Resort
R200 food voucher

🐝The Craftie Hive
Personalized tumbler and coffee mug
(Custom design or choose from our range)

✂️Forté Hair Studio
Wash, cut and blow
Treatment included
Any hair length

💎Stainless Steel & Soul
Necklace and earrings
Velvet pouch
Cleaning cloth and eye patches



HOW TO ENTER

- Follow ALL 4 pages on Facebook & Instagram
- Like this post
- Share this post
- Tag 3 or more friends in separate comments

Each comment counts as an entry
More comments = better chances of winning
Please tag different friends (no duplicate tags)



Competition closes: 17 May
Winner announced: 18 May

Daai laai vol “ek gaan dit nog gebruik”… jy jok vir jouself 😌🛻Dis tyd.Maak skoon. Maak geld. Maak plek vir nuwe gemors.J...
07/04/2026

Daai laai vol “ek gaan dit nog gebruik”… jy jok vir jouself 😌🛻

Dis tyd.
Maak skoon. Maak geld. Maak plek vir nuwe gemors.

Jakkalsgat se Car Boot Sale is hier! 🔥

Kom verkoop daai goed wat jy al 3 jaar rondskuif…
of kom koop iemand anders s’n en voel beter daaroor 😏

🍔 Kos wat jou langer laat bly as wat jy beplan het
🍺 Koue drankies (want jy gaan dors raak van bargains jag)
🛍️ En ja — normale markstalletjies is ook welkom as jy nie uit jou kattebak wil verkoop nie 😉

👉 Wil jy ’n spot hê?
R100 en jy’s in — boot óf stalletjie 💸

📞 075 329 7230

📍 29 Dam Rd, Onderstepoort
🗓️ Sondag, 03 Mei
⏰ 10:00 – 14:00

Bring jou goed.
Bring jou mense.
Los die verskonings by die huis 😏

Jakkalsgat — kuier soos ’n local 🍻

Wat ’n ongelooflike naweek by Jakkalsgat! ☀️🚗🍻Ons Show & Shine en markstalletjies het regtig die naweek laat lewe kry 🔥O...
07/04/2026

Wat ’n ongelooflike naweek by Jakkalsgat! ☀️🚗🍻

Ons Show & Shine en markstalletjies het regtig die naweek laat lewe kry 🔥

Ons het eerlikwaar nie soveel ondersteuning verwag nie… en dit het ons sommer stil gemaak
Dankie aan elke persoon wat kom inloer het, iets gekoop het, ’n draai gemaak het en die dag saam met ons geniet het

Die kos, die vibes, die mense… dit was net reg

Die kinders het ook die easter hunt vreeslik geniet 🐰— dit was so lekker om al die opgewondenheid te sien!

En aan al ons stalletjiehouers — julle het uitgeblink!
Dankie vir julle moeite en mooi produkte.

Hier is ’n paar hoogtepunte van die dag…

Ons sien julle gou weer 👀

Jakkalsgat — kuier soos ’n local 🍻

🌸🐰 EASTER WEEKEND @ JAKKALSGAT 🐰🌸💦 Swimming R30 pp (FREE Super Tube)🕛 12:00–17:00 | Sat & Sun🐣 Kiddies Easter HuntSunday...
01/04/2026

🌸🐰 EASTER WEEKEND @ JAKKALSGAT 🐰🌸

💦 Swimming
R30 pp (FREE Super Tube)
🕛 12:00–17:00 | Sat & Sun

🐣 Kiddies Easter Hunt
Sunday 05 April | 14:00

🎶 Live Music – Carmen
Sunday | 12:00–16:00

🚗 Show & Shine
Classic cars • Bikes • 4x4s
Sunday from 10:00
🛍️ Market stalls available

📍 Bon Accord Dam

👉 Kuier soos ’n local!

✨ OPENING SOON by Jakkalsgat! ✂️✨Ons is opgewonde om aan te kondig dat Forté Hair Studio hul salon by Jakkalsgat Resort ...
19/03/2026

✨ OPENING SOON by Jakkalsgat! ✂️✨

Ons is opgewonde om aan te kondig dat Forté Hair Studio hul salon by Jakkalsgat Resort oopmaak! 💇‍♀️

Kom sê hallo en wees deel van hul opening:
-Saterdag, 4 April
-09:00

Beperkte afslagkoepons beskikbaar vir jou eerste besoek!

👉 Gaan ondersteun hulle en like & follow Forté Hair Studio se Facebook blad vir meer updates!

📍 29 Dam Rd, Bon Accord AH, Pretoria

Game on. Who’s taking the jackpot? 💰
17/03/2026

Game on. Who’s taking the jackpot? 💰

17/03/2026

‼️SHOW & SHINE🚗

Sunday 05 April | Jakkalsgat Resort
from 10AM
Cars, bikes and 4x4s
Live music by Carmen
Message us if you’re bringing a vehicle

Address

29 Dam Road
Pretoria
0009

Opening Hours

Monday 09:00 - 20:00
Tuesday 09:00 - 20:00
Wednesday 09:00 - 20:00
Thursday 09:00 - 20:00
Friday 09:00 - 21:00
Saturday 09:00 - 21:00
Sunday 09:00 - 19:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jakkalsgat Resort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category