Buffelsfontein Beesboerdery

Buffelsfontein Beesboerdery Bar & Grill · Family Style Restaurant Family restaurant offering you a taste of South African Afrikaans culture.
(2039)

04/06/2026

Bederf jouself jou rowwe bliksem...en alles vir 'n goeie doel saam met Buffelsfontein en Saai!

Wat is op die spel? 'n Topklas Buffelsfontein-boerpot OF 'n jagnaweek vir die boeke!

Koop jou raffle-kaartjie vandag vir slegs R50 en weet dat jy trotse Suid-Afrikaanse boere ondersteun met jou bydrae.

Alle kaartjies is beskikbaar by https://www.saai.org/af/buffelsfontein-raffle - hoe meer kaartjies jy koop, hoe groter jou kans om een van hierdie pryse los te slaan.

*Kompetisie eindig op 25 Junie. Die wenners word aangekondig op 26 Junie.

02/06/2026

Op 5 Mei 2026 het die ondenkbare gebeur. 'n Reënbui het oor die berge van die Langkloof uitgesak en dit het vir drie dae voortgeduur. Die land, die diere én die boere het die mag van die vloede gevoel en nou het hulle JOU nodig.

Buffelsfontein, in vennootskap met Saai, bied 'n verskeidenheid 𝘳𝘢𝘧𝘧𝘭𝘦-kaartjies aan vir:
-'n Buffelsfontein-boerpot,
-'n jag-boerpot
-óf 'n spesiale advertensie-video saam met Meyer Le Roux.
Plus, ál jou skenkings gaan reguit na die boere in nood toe.

Verdere hulp met dieselskenkings vir boere in die Vallei is ook welkom. Want saam is hoe ons 'n verskil kan maak.

Koop jou 𝘳𝘢𝘧𝘧𝘭𝘦-kaartjie vandag: https://www.saai.org/af/buffelsfontein-raffle

*Kompetisie eindig op 25 Junie. Die wenners word aangekondig op 26 Junie.

𝗠𝗮𝗹𝘃𝗮𝗽𝗼𝗲𝗱𝗶𝗻𝗴 𝗠𝗲𝗹𝗸𝘀𝗸𝗼𝗺𝗺𝗲𝗹Net op een plek sal jy tradisionele smake soos dié op 'n vars en unieke wyse kan ervaar - kom dr...
29/05/2026

𝗠𝗮𝗹𝘃𝗮𝗽𝗼𝗲𝗱𝗶𝗻𝗴 𝗠𝗲𝗹𝗸𝘀𝗸𝗼𝗺𝗺𝗲𝗹

Net op een plek sal jy tradisionele smake soos dié op 'n vars en unieke wyse kan ervaar - kom drink jou malvapoeding by 𝗕𝘂𝗳𝗳𝗲𝗹𝘀𝗳𝗼𝗻𝘁𝗲𝗶𝗻 𝗕𝗲𝗲𝘀𝗯𝗼𝗲𝗿𝗱𝗲𝗿𝘆.🥛

📍Greenlyn Village Centre, Menlopark, Pretoria.
☎️Bespreek by 012 004 0638 / [email protected]

📣𝗟𝗘𝗞𝗞𝗘𝗥 𝗢𝗣 𝗧𝗪𝗘𝗘 𝗣𝗟𝗘𝗞𝗞𝗘𝗕𝗢𝗦𝗩𝗘𝗟𝗗𝗦𝗟𝗔𝗞𝗞𝗘 is nou 𝗼𝗽 𝘁𝘄𝗲𝗲 𝗽𝗹𝗲𝗸𝗸𝗲 𝗶𝗻 𝗣𝗿𝗲𝘁𝗼𝗿𝗶𝗮 beskikbaar!😋As jy gril vir dopdiere is hierdie dis...
28/05/2026

📣𝗟𝗘𝗞𝗞𝗘𝗥 𝗢𝗣 𝗧𝗪𝗘𝗘 𝗣𝗟𝗘𝗞𝗞𝗘

𝗕𝗢𝗦𝗩𝗘𝗟𝗗𝗦𝗟𝗔𝗞𝗞𝗘 is nou 𝗼𝗽 𝘁𝘄𝗲𝗲 𝗽𝗹𝗲𝗸𝗸𝗲 𝗶𝗻 𝗣𝗿𝗲𝘁𝗼𝗿𝗶𝗮 beskikbaar!😋

As jy gril vir dopdiere is hierdie dis vir jou.🐌 Ons bedek blokkies beesfilet met romerige knoffelsous en bedien dit met ‘n vars broodjie.🥖

📍Buffelsfontein Beesboerdery
Greenlyn Village Centre, Menlopark

📍Buffelsfontein Boerekroeg
Willows Crossing, Die Wilgers

𝗛𝗲𝘁 𝗷𝘆 𝗮𝗹 𝗼𝗻𝘀 𝘄𝗲𝗯𝗯𝗹𝗮𝗱 𝗯𝗲𝘀𝗼𝗲𝗸?Hoor jy van ander se goeie ervarings, maar jy het dit nog nie self ervaar nie? 🧐Kom kuier d...
28/05/2026

𝗛𝗲𝘁 𝗷𝘆 𝗮𝗹 𝗼𝗻𝘀 𝘄𝗲𝗯𝗯𝗹𝗮𝗱 𝗯𝗲𝘀𝗼𝗲𝗸?

Hoor jy van ander se goeie ervarings, maar jy het dit nog nie self ervaar nie? 🧐Kom kuier dan solank op ons webblad - ons is seker dit sal jou oortuig! 😉
beesboerdery.co.za

🎈𝗞𝗼𝗺 𝗽𝗿𝗼𝗲 𝗸𝗲𝗿𝗸𝗯𝗮𝘀𝗮𝗮𝗿 𝗲𝗻 𝗷𝗼𝘂 𝗼𝘂𝗺𝗮 𝘀𝗲 𝗸𝗼𝗺𝗯𝘂𝗶𝘀!🍽️👵Wanneer laas het jy 'n jaffel geëet? 🤔By 𝗕𝘂𝗳𝗳𝗲𝗹𝘀𝗳𝗼𝗻𝘁𝗲𝗶𝗻 𝗕𝗲𝗲𝘀𝗯𝗼𝗲𝗿𝗱𝗲𝗿𝘆 kan ...
27/05/2026

🎈𝗞𝗼𝗺 𝗽𝗿𝗼𝗲 𝗸𝗲𝗿𝗸𝗯𝗮𝘀𝗮𝗮𝗿 𝗲𝗻 𝗷𝗼𝘂 𝗼𝘂𝗺𝗮 𝘀𝗲 𝗸𝗼𝗺𝗯𝘂𝗶𝘀!🍽️👵

Wanneer laas het jy 'n jaffel geëet? 🤔By 𝗕𝘂𝗳𝗳𝗲𝗹𝘀𝗳𝗼𝗻𝘁𝗲𝗶𝗻 𝗕𝗲𝗲𝘀𝗯𝗼𝗲𝗿𝗱𝗲𝗿𝘆 kan jy 'n regte egte outydse jaffel gevul met kermismaalvleis, bobotiemaalvleis of hoender-en-sampioen vulsel geniet. Dit word saam met vuurwarm en kraakvars aartappelskyfies bedien.🥔

𝗢𝗻𝘀 𝗱𝗲𝗸 𝘀𝗼𝗹𝗮𝗻𝗸 𝗷𝗼𝘂 𝘁𝗮𝗳𝗲𝗹!🪑🍴🍺
📍 Greenlyn Village Centre, Menlopark, Pretoria
☎️ 012 004 0638
🌐 www.beesboerdery.co.za

🥩𝗪𝗢𝗡𝗗𝗘𝗥𝗟𝗜𝗞𝗘 𝗪𝗢𝗘𝗡𝗦𝗗𝗔𝗘!🍺Op 'n 𝗪𝗼𝗲𝗻𝘀𝗱𝗮𝗴 betaal jy slegs 𝗥𝟭𝟮𝟵 𝘃𝗶𝗿:🥩500g T-Been🍟Aartappelskyfies 🍺500ml tapbier❗️Net op Woend...
27/05/2026

🥩𝗪𝗢𝗡𝗗𝗘𝗥𝗟𝗜𝗞𝗘 𝗪𝗢𝗘𝗡𝗦𝗗𝗔𝗘!🍺

Op 'n 𝗪𝗼𝗲𝗻𝘀𝗱𝗮𝗴 betaal jy slegs 𝗥𝟭𝟮𝟵 𝘃𝗶𝗿:
🥩500g T-Been
🍟Aartappelskyfies
🍺500ml tapbier

❗️Net op Woendae.
📍Greenlyn Village Centre, Menlopark, Pretoria
☎️Bespreek jou tafel by: 012 004 0638

🌽𝗕𝘂𝗳𝗳𝗲𝗹𝘀𝗳𝗼𝗻𝘁𝗲𝗶𝗻 𝗕𝗲𝗲𝘀𝗯𝗼𝗲𝗿𝗱𝗲𝗿𝘆 𝗱𝗲𝗲𝗹 𝗴𝗲𝗵𝗲𝗶𝗺𝗲 𝗿𝗲𝘀𝗲𝗽𝘁𝗲...🍍Het jy al gesmul aan die heerlik disse van 𝗕𝘂𝗳𝗳𝗲𝗹𝘀𝗳𝗼𝗻𝘁𝗲𝗶𝗻 𝗕𝗲𝗲𝘀𝗯𝗼𝗲𝗿𝗱...
26/05/2026

🌽𝗕𝘂𝗳𝗳𝗲𝗹𝘀𝗳𝗼𝗻𝘁𝗲𝗶𝗻 𝗕𝗲𝗲𝘀𝗯𝗼𝗲𝗿𝗱𝗲𝗿𝘆 𝗱𝗲𝗲𝗹 𝗴𝗲𝗵𝗲𝗶𝗺𝗲 𝗿𝗲𝘀𝗲𝗽𝘁𝗲...

🍍Het jy al gesmul aan die heerlik disse van 𝗕𝘂𝗳𝗳𝗲𝗹𝘀𝗳𝗼𝗻𝘁𝗲𝗶𝗻 𝗕𝗲𝗲𝘀𝗯𝗼𝗲𝗿𝗱𝗲𝗿𝘆? 🥦Jy kan nou hierdie heilsame resepte in jou eie kombuis probeer.🥑

🥕Die 𝙍𝙮𝙨, 𝙑𝙡𝙚𝙞𝙨 𝙚𝙣 𝘽𝙧𝙖𝙣𝙙𝙚𝙬𝙮𝙣 – ‘𝙣 𝘽𝙪𝙛𝙛𝙚𝙡𝙨𝙛𝙤𝙣𝙩𝙚𝙞𝙣 𝙧𝙚𝙨𝙚𝙥𝙩𝙚𝙗𝙤𝙚𝙠 is propvol resepte van die Buffelsfonteinspan se reise deur die land en ons gunstelingdisse by 𝗕𝘂𝗳𝗳𝗲𝗹𝘀𝗳𝗼𝗻𝘁𝗲𝗶𝗻 𝗕𝗲𝗲𝘀𝗯𝗼𝗲𝗿𝗱𝗲𝗿𝘆-restaurant. 🍠🥩🥗

🛒Kom koop jou resepteboek hier by 𝗕𝘂𝗳𝗳𝗲𝗹𝘀𝗳𝗼𝗻𝘁𝗲𝗶𝗻 𝗕𝗲𝗲𝘀𝗯𝗼𝗲𝗿𝗱𝗲𝗿𝘆.
📍Greenlyn Village Centre, Menlopark, Pretoria
📱Woon jy ver? Bestel aanlyn: https://buffelstoor.co.za/products/rys-vleis-en-brandewyn-resepteboek?_pos=1&_sid=bd1608fbf&_ss=r

𝗪𝗲𝗿𝗸𝘀𝗴𝗲𝗹𝗲𝗲𝗻𝘁𝗵𝗲𝗱𝗲 𝘃𝗶𝗿 𝗸𝗲𝗹𝗻𝗲𝗿𝘀𝗕𝘂𝗳𝗳𝗲𝗹𝘀𝗳𝗼𝗻𝘁𝗲𝗶𝗻 𝗕𝗲𝗲𝘀𝗯𝗼𝗲𝗿𝗱𝗲𝗿𝘆 het plek in ons span. Is jy hardwerkend, vriendelik en ‘n spansp...
26/05/2026

𝗪𝗲𝗿𝗸𝘀𝗴𝗲𝗹𝗲𝗲𝗻𝘁𝗵𝗲𝗱𝗲 𝘃𝗶𝗿 𝗸𝗲𝗹𝗻𝗲𝗿𝘀

𝗕𝘂𝗳𝗳𝗲𝗹𝘀𝗳𝗼𝗻𝘁𝗲𝗶𝗻 𝗕𝗲𝗲𝘀𝗯𝗼𝗲𝗿𝗱𝗲𝗿𝘆 het plek in ons span. Is jy hardwerkend, vriendelik en ‘n spanspeler? Lees dan gerus verder...

𝗗𝗶𝗲 𝗶𝗱𝗲𝗮𝗹𝗲 𝘀𝗽𝗮𝗻𝗺𝗮𝗮𝘁:
✅ is ingestel om uitstekende kliëntediens te lewer,
✅ behou 'n netjiese voorkoms,
✅ beskik oor goeie kommunikasievaardighede,
✅ is betroubaar en stiptelik,
✅ ⁠het eie vervoer, en
✅ ⁠kan 4 skofte per week en verpligte naweekskofte werk.

𝗗𝗼𝗲𝗻 𝘀𝗼́ 𝗮𝗮𝗻𝘀𝗼𝗲𝗸:
Stuur jou CV aan: [email protected]
Het jy geen ervaring nie? Moenie bekommer nie. Ons sal die nodige opleiding aan suksesvolle kandidate voorsien.

🐓𝗦𝗣𝗘𝗦𝗜𝗔𝗟𝗘 𝗔𝗔𝗡𝗕𝗜𝗘𝗗𝗜𝗡𝗚!Op Dinsdae kan jy ons hoender schnitzel met aartappelskyfies en 'n sous van jou keuse teen die wegg...
26/05/2026

🐓𝗦𝗣𝗘𝗦𝗜𝗔𝗟𝗘 𝗔𝗔𝗡𝗕𝗜𝗘𝗗𝗜𝗡𝗚!

Op Dinsdae kan jy ons hoender schnitzel met aartappelskyfies en 'n sous van jou keuse teen die weggeeprys van R80.00 geniet!🥳Dit klink mos na 'n plan!😎

⚠️Slegs op Dinsdae. Heeldag lank.
📍Greenlyn Village Centre, Menlopark, Pretoria
☎️Bespreek jou tafel by: 012 004 0638

Address

Shop 22 Greenlyn Village Centre, 13th Thomas Edison Street, Menlo Park
Pretoria
0081

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Buffelsfontein Beesboerdery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Buffelsfontein Beesboerdery:

Share

Category