Bosveld Braai

Bosveld Braai Lekker droë bosveld hout

Kom kry vir julle ń pakkie van SA Braai Broers se lekker firelighters ter ondersteuning van Laerskool Stephanus Roos se ...
15/02/2022

Kom kry vir julle ń pakkie van SA Braai Broers se lekker firelighters ter ondersteuning van Laerskool Stephanus Roos se Braai Broers Projek

R20/pakkie

Lus vir n vinnige braai met lekker warm kole, dan is hierdie die hout vir jou.Vir elke 10 sakkies wat jy koop kry jy 1 g...
31/01/2022

Lus vir n vinnige braai met lekker warm kole, dan is hierdie die hout vir jou.

Vir elke 10 sakkies wat jy koop kry jy 1 gratis.

R25 per sak

Nie te hard nie en nie te sag nie, net die regte hout vir n lekker braai.Vir elke 10 sakkies wat jy koop kry jy 1 gratis...
31/01/2022

Nie te hard nie en nie te sag nie, net die regte hout vir n lekker braai.

Vir elke 10 sakkies wat jy koop kry jy 1 gratis.

R27 per sak

As jy en jou pelle lekker om die vuur wil kuier is hierdie die hout vir jou. Lekker swaar harde hout wat lank brand.Vir ...
31/01/2022

As jy en jou pelle lekker om die vuur wil kuier is hierdie die hout vir jou. Lekker swaar harde hout wat lank brand.

Vir elke 10 sakkies wat jy koop kry jy 1 gratis.

R30 per sak

Address

232 Airport Road
Pretoria
0186

Telephone

+27823150604

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bosveld Braai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category