Padlangs Restaurant & Bar

Padlangs Restaurant & Bar Padlangs Restaurant and Bar. The Restaurant
(1)

10/09/2026
09/09/2026

DIE BOKKE IS REG VIR DIE FINALE STRYD โ€“ EN ONS WARM SAAM OP! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

Kom skop die groot rugby-naweek af by Padlangs Bok Park! ๐Ÿ’š๐Ÿ’›

๐ŸŽถ Live musiek met Baas de Beer
๐Ÿป Drinks specials
๐Ÿ† Lekker pryse
๐ŸŽฏ Bier tuin
๐Ÿ”ฅ En natuurlik hope BOK GEES!

๐Ÿ“… Saterdag, 12 September 2026
โฐ 17:00 โ€“ 20:00
๐Ÿ“ Padlangs Bok Park

Bring jou mense, trek jou groen & goud aan en kom warm saam met ons op vir die FINALE STRYD! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ”ฅ

DIE GEES IS GROEN. DIE BIER IS KOUD. DIE BOKKE IS REG! ๐ŸฆŒ๐Ÿ‰

Nou hier is โ€˜n goeie rede om elke Woensdag โ€˜n draai te maak by Padlangs. Kry โ€˜n gerookte 500g T-bone en Skyfies + Heinek...
09/09/2026

Nou hier is โ€˜n goeie rede om elke Woensdag โ€˜n draai te maak by Padlangs.

Kry โ€˜n gerookte 500g T-bone en Skyfies + Heineken Draught vir selgs R154.95!

Geldig elke Woensdag, die hele dag lank.

Nie beskikbaar vir wegneem etes nie.

Wiskunde was nog nooit my sterkste vak nie, maar hierdie som maak perfek sin: 2 Glase Wyn = 1 Bottel! ๐Ÿงฎ๐ŸทโœจKom maak jousel...
06/09/2026

Wiskunde was nog nooit my sterkste vak nie, maar hierdie som maak perfek sin: 2 Glase Wyn = 1 Bottel! ๐Ÿงฎ๐Ÿทโœจ

Kom maak jouself tuis by Padlangs en geniet hierdie ongelooflike Robertson Winery opgradering vir slegs R54,95 per glas.

Onthou, dis 7 dae 'n week beskikbaar, so daar is geen verskoning om dit te mis nie!

Dinsdag het pas 100% beter geword. Arriba! ๐ŸŒต๐Ÿ‹Soms vra die lewe vir 'n bietjie Tequila. Veral op 'n Dinsdag by Padlangs๐ŸŒตโœ”...
06/09/2026

Dinsdag het pas 100% beter geword. Arriba! ๐ŸŒต๐Ÿ‹

Soms vra die lewe vir 'n bietjie Tequila. Veral op 'n Dinsdag by Padlangs๐ŸŒต

โœ”๏ธ 2 Tequilaโ€™s vir R40
โœ”๏ธ Bring jou Mexican hoed & kry 'n GRATIS tequila!

Daar is niks wat 'n pizza-oond se hitte en 'n goeie glasie wyn nie kan regmaak nie. ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ•Bring jou mense en kom "warm op" s...
06/09/2026

Daar is niks wat 'n pizza-oond se hitte en 'n goeie glasie wyn nie kan regmaak nie. ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ•

Bring jou mense en kom "warm op" saam met ons. Onthou, jou glas wyn is op die huis saam met enige pizza-bestelling!

โœจ Plek: Padlangs Restaurant & Bar
โœจ Wanneer: Elke Maandag

T&Vโ€™s geld.

๐Ÿ”+๐Ÿบ = ๐Ÿ˜Š. Kom geniet โ€˜n Padlangs Burger en โ€˜n Heineken draught vir slegs R130.95Elke dag, die hele dag!
06/09/2026

๐Ÿ”+๐Ÿบ = ๐Ÿ˜Š. Kom geniet โ€˜n Padlangs Burger en โ€˜n Heineken draught vir slegs R130.95

Elke dag, die hele dag!

Sondag-bederf op sy beste! ๐Ÿฅฉ๐Ÿ”ฅKom geniet ons Flintstone Steak โ€“ โ€™n heerlike 450g Rib-Eye op die been, stadig gerook vir 2...
04/09/2026

Sondag-bederf op sy beste! ๐Ÿฅฉ๐Ÿ”ฅ

Kom geniet ons Flintstone Steak โ€“ โ€™n heerlike 450g Rib-Eye op die been, stadig gerook vir 2 ure tot perfeksie!

Bedien met skyfies en โ€™n heerlike Peppadew-garnering.

๐Ÿ’ฐ Slegs R150!
๐Ÿ“ž Bespreek nou: 010 500 5301

T&Vโ€™s geld. Slegs beskikbaar op Sondae.

02/09/2026

Vrydag is T-Rex Ribs dag by Padlangs!

GENIET DIE 1.5 KG T-REX T-BONE RIBS! ๐Ÿฆ–๐Ÿ”ฅ

๐Ÿฅฉ๐Ÿ”ฅOns Ribs word spesiaal voorberei en tot perfeksie gerooster, daarom vra ons dat jy jou spesialiteit vooraf bespreek en bestel sodat ons dit perfek kan voorberei.

Beskikbaar elke Vrydag - die hele dag!

Besprekings is noodsaaklik!
Bespreek nou ๐Ÿ“ž010 500 5301

Address

Derdepark Shopping Centre, Plot 190 Zambezi Drive/Sefako Makgatho Drive, Derdepoort
Pretoria
0035

Opening Hours

Monday 07:00 - 21:00
Tuesday 07:00 - 21:00
Wednesday 07:00 - 21:00
Thursday 07:00 - 21:00
Friday 07:00 - 23:00
Saturday 07:00 - 23:00
Sunday 08:00 - 16:00

Telephone

+27121110636

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Padlangs Restaurant & Bar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Padlangs Restaurant & Bar:

Shortcuts

Share

Category