Skaapkop en Afval Pretoria

Skaapkop en Afval Pretoria By Die Eiland Pub & Grill hou ons so elke 3 maande 'n skaapkop en afvaldag. Sluit gerus aan en hou ons blad dop vir die volgende dag.

26/10/2025
22 November is ons laaste Skaapkop & Afvaldag vir die jaar, en jy wil dit nie mis nie!Besprekings is noodsaaklik, so maa...
29/09/2025

22 November is ons laaste Skaapkop & Afvaldag vir die jaar, en jy wil dit nie mis nie!

Besprekings is noodsaaklik, so maak solank jou plek reg. Ons kan nie wag om saam met jou te kuier by Die Eiland Pub & Grill! 🍻

14/06/2025

Ek wil net vir jou sê, jy wat aanhoudend my WattsAppp blok, as jy 'n probleem het met my, of skaapkop of wat ookal, kontak my direk! Henri Steynberg 082 780 9846!!

11/06/2025
BESPREKINGS SLUIT 14 Julie 202519 Julie vanaf 12h00 is ons volgende skaapkop & afval dag @ Die Eiland Pub & Grill. Skaap...
06/06/2025

BESPREKINGS SLUIT 14 Julie 2025
19 Julie vanaf 12h00 is ons volgende skaapkop & afval dag @ Die Eiland Pub & Grill.
Skaapkop: R 195 met bykos.
Afval: R 175 met bykos.
BESPREKINGS NOODSAAKLIK!! Kontak Die Eiland Pub & Grill 079 492 5871 of Wilna 082 833 6287 vir bankbesonderhede vir EFT of vooraf by Die Eiland kom betaal. Wanneer u bespreek moet u laat weet hoeveel koppe, afvalle en hoeveel gaste net gaan saamkom sodat ons voorsiening kan maak vir genoegsame sitplek. BEPERKTE SITPLEK. Ons kom van so 12 uur af bymekaar, luister na "live" musiek, kos sal 14h30 gereed wees vir opskep. Gewone spyskaart beskikbaar.
INDIEN JY NIE SKAAPKOP OF AFVAL EET NIE, HOU ASB. JOU KOMMENTAAR VIR JOUSELF EN BLAAI VERBY!!

Weereens 'n lekker dag gewees! Dankie vir almal se bydrae!!
29/03/2025

Weereens 'n lekker dag gewees! Dankie vir almal se bydrae!!

BESPREKINGS SLUIT 12 November.16 November vanaf 12h00 is ons volgende skaapkop & afval dag @ Die Eiland Pub & Grill. Ska...
19/10/2024

BESPREKINGS SLUIT 12 November.
16 November vanaf 12h00 is ons volgende skaapkop & afval dag @ Die Eiland Pub & Grill.
Skaapkop: R 185 met bykos.
Afval: R 155 met bykos.
BESPREKINGS NOODSAAKLIK!! Kontak Die Eiland Pub & Grill 079 492 5871 of Wilna 082 833 6287 vir bankbesonderhede vir EFT of vooraf by Die Eiland kom betaal. Wanneer u bespreek moet u laat weet hoeveel koppe, afvalle en hoeveel gaste net gaan saamkom sodat ons voorsiening kan maak vir genoegsame sitplek. BEPERKTE SITPLEK. Ons kom van so 12 uur af bymekaar, luister na "live" musiek, kos sal 14h30 gereed wees vir opskep. Gewone spyskaart beskikbaar.
INDIEN JY NIE SKAAPKOP OF AFVAL EET NIE, HOU ASB. JOU KOMMENTAAR VIR JOUSELF EN BLAAI VERBY!!

Address

C/o Zambezi (Sefako Makgatho) & Old Moloto Road (Moepel), (25 40'59. 70S 28 17'06. 55E)
Pretoria
0035

Telephone

+27794925871

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skaapkop en Afval Pretoria posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category