Die Blou Hond

Die Blou Hond Die Blou Hond teater-restaurant is ’n geliefde venue vir die room van plaaslike kunstenaars om hul Are you ready to be entertained?
(732)

About "Die Blouhond Theater"
“Die Blou Hond” Theater had its origin in Linden, Johannesburg. The brand was previously owned by Philip Moolman and Susan Coetzer but moved to Lynnwood Pretoria to make its home at Casa Toscana, after the owners of Casa Toscana took the brand over from Philip Moolman. Philip graciously agreed to still be part of our team as our Master of Ceremonies for a few years, bu

t his personal acting career took off again, and he followed his own path. We will always remember Philip and Susan’s part in “Blou Hond” with endearment but believe their legacy will live on in our brand. Casa Toscana has been the proud owner of “Die blou hond Theater” since 2013 and strive daily to invite Top South African artists to our intimate Theater to entertain you.
***

Die Blou Hond Teater, voorheen gelée in Linden, Johannesburg en besit deur Philip Moolman en Susan Coetzer het hom kom vestig in Pretoria nadat Casa Toscana die handelsmerk oorgeneem het by Philip Moolman. Philip was vir ‘n paar jaar nog betrokke as Gasheer by ons Teater, maar met sy beroep as Akteur wat hom besig begin hou het, het ons paadjies geskei. Ons sal Philip en Susan se deel in die geboorte van die Blou Hond altyd koester en streef daarna om hulle idee om gehore te vermaak altyd lewend te hou. Casa Toscana is die trotse eienaar van die Blou Hond Teater vanaf 2013 en werk daagliks baie hard om Top Suid Afrikaanse kunstenaars na ons intieme teater te nooi om jou te vermaak. Since the launch of “Die Blou Hond” at Casa Toscana Lodge in Pretoria on the 28th of August 2013, we have gone from strength to strength…

The support we have received from the Pretoria and Surrounds markets was just incredible and we are so blessed and thankful for the support we are receiving. First and foremost, our Aim is to provide the market with a full evening of Entertainment at a reasonable price. We would like to offer an amazing experience at good value for money. We do believe that we are succeeding in this.

***

To Briefly explain to you how our evenings are put together:

Our doors for the show’s open at around 18:00 in the evening

You can choose from scrumptious platters in theatre or enjoy a light dinner in our Lesi Restaurant before the show. The performance by our resident MC, amazing artist will not disappoint you on your night out. If you have not visited “Die Blou Hond” yet, you are missing out on an evening of Fun, Laughter, Entertainment and an amazing experience that should not be missed.

Komende naweek 13 Junie kuier die geliefde skrywer Irma Joubert by Die Blou Hond met die boekbekendstelling van Rebekka ...
08/06/2026

Komende naweek 13 Junie kuier die geliefde skrywer Irma Joubert by Die Blou Hond met die boekbekendstelling van Rebekka van Kameeldoornplaas.

Daar is nog enkele sitplekke beskikbaar, so maak steker jy bespreek betyds vir Saterdag 13 Junie. Jou kaartjie sluit 'n heerlik brunch en vermaak deur Steffie Le Roux in.

Bespreek jou plek nou https://bit.ly/BHIrmaJoubert

Kom kuier saam met Susan Coetzer en gesels oor haar boek Super C! Sy is geliefd onder ons gaste en dit is 'n voorreg om ...
06/06/2026

Kom kuier saam met Susan Coetzer en gesels oor haar boek Super C!

Sy is geliefd onder ons gaste en dit is 'n voorreg om haar weer terug te hê by Die Blou Hond op Saterdagoggend 4 Julie.

Daar is twee verskillende kaartjies beskikbaar vir die dag - met óf sonder ontbyt.

Maak seker jy bespreek vroegtydig, bring jou vriendinne en kom kuier saam.

Kliek hier vir meer inligting https://bit.ly/BHSusanCoetzerSuperC]

Wat kan beter wees as 'n Adam Tas vertoning vir Vadersdag by Die Blou Hond. Kom kuier op Sondagmiddag 21 Junie en vier d...
05/06/2026

Wat kan beter wees as 'n Adam Tas vertoning vir Vadersdag by Die Blou Hond.

Kom kuier op Sondagmiddag 21 Junie en vier die pa's saam met ons vir hierdie onvergeetlike Vadersdag-kuier.

Jou kaartjie sluit die vertoning plus 'n heerlike 3-gang buffet middagete in en daar is ook iets vir die kleinspan.

Maak seker jy bespreek jou tafel binnekort, want sitplekke is beperk.

Kliek hier vir meer inigting https://bit.ly/AdamTas

NUUS!Alle liefhebbers van Afrikaanse boeke, nou is jou geleentheid om Irma Joubert in persoon te kom ontmoet, 'n kopie v...
04/06/2026

NUUS!

Alle liefhebbers van Afrikaanse boeke, nou is jou geleentheid om Irma Joubert in persoon te kom ontmoet, 'n kopie van haar nuutste boek aan te skaf en deur haar te laat teken.

Op Saterdagoggend 13 Junie kuier Irma vir die eerste keer by Die Blou Hond vir die bekendstelling van haar nuutste werk, Rebekka van Kameeldoornplaas. Boonop het ons ook draaide oggend vir Steffie Le Roux wat gaan sorg vir vermaak.

Jy wil dit nie mis nie, so bespreek jou kaartjie met brunch ingesluit nou by https://bit.ly/BHIrmaJoubert

21 June 2026R580 per volwasseneR330 per kind onder 10Deure open: 11:00 | Vertoning begin: 12:30UBER-afslagbewys ingeslui...
01/06/2026

21 June 2026

R580 per volwassene
R330 per kind onder 10

Deure open: 11:00 | Vertoning begin: 12:30
UBER-afslagbewys ingesluit

Koop jou kaartjies en geniet die vertoning: https://bit.ly/AdamTas

Soos die kraai vlieg, maak RAAF weer 'n reguit pad terug Blou Hond toe in Augustus.Ligte, vuurwerke en aksie! Dit is wat...
29/05/2026

Soos die kraai vlieg, maak RAAF weer 'n reguit pad terug Blou Hond toe in Augustus.

Ligte, vuurwerke en aksie! Dit is wat op jou wag as jy 'n RAAF vertoning bywoon.

Op 28 Augustus kom kuier julle saam vir een van die lekkerste, mees energieke shows van die jaar.

Kaartjies nou hier beskikbaar https://bit.ly/BHRAAF

Oor minder as 'n maand is die Vadersdag en ons het Adam Tas genooi om daardie middag 'n show te kom doen by Die Blou Hon...
28/05/2026

Oor minder as 'n maand is die Vadersdag en ons het Adam Tas genooi om daardie middag 'n show te kom doen by Die Blou Hond.

Kom kuier saam met ons op Sondag 21 Junie, bring die familie en geniet 'n middag van heerlike kos, samesyn en vermaak.

Kry jou kaartjies nou hier https://bit.ly/AdamTas

Dit is vir ons as Die Blou Hond 'n reuse voorreg om die oorspronklike mede-eienaar van Die Blou Hond in Linden by ons op...
27/05/2026

Dit is vir ons as Die Blou Hond 'n reuse voorreg om die oorspronklike mede-eienaar van Die Blou Hond in Linden by ons op die verhoog te verwelkom op Saterdag 4 Julie.

Susan Coetzer, die bekende skrywer en aktrise kom kuier weer by ons om te gesels oor haar nuutste boek, Super C. Die oggende saam met Susan is altyd hoogs vermaaklik en min mense kan 'n storie vertel soos sy.

Show met ontbyt - R340pp (bedien in die restaurant langs die teater)
Show sonder ontbyt - R200pp

Bespreek jou kaartjes nou en kom kuier saam met ons op Saterdagoggend 4 Julie https://bit.ly/BHSusanCoetzerSuperC

Address

5 Darlington Road
Pretoria
0081

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Blou Hond posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Die Blou Hond:

Share