31/10/2026
🎶 WAT MAAK ONS MÔRE? 🤔
Wat van lekker kos, 'n koue ietsie en LIVE MUSIEK in die Bosveld? 🌳🎤
DOANE SMITH is môre, Sondag 1 November, vanaf 12:00 LIVE by Zuider Ster!
Dis mos hoe 'n Sondag moet klink! 😉🔥
👇 Tag daardie vriend wat altyd vra: "Waar gaan ons kuier?"
📍 43 Moloto Road, Roodeplaat, Pretoria 📞 071 888 5813