13/06/2026
AfriForum
Die veroordeelde misdadiger Julius Malema het die afgelope week in ’n onderhoud gesê: “AfriForum steel dom Afrikaners se geld.” Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, skryf rakende die suksesse en resultate wat AfriForum behaal met die inkomste wat uit ledegeld gegenereer word.