18/09/2026
π€ π₯ LANGARM BY BOKKIES! π₯π€
Maak jou dansskoene reg, bring jou vriende en kom kuier saam met ons! ππΊβ€οΈ
π
3 OKTOBER 2026
ποΈ GRATIS INGANG!
πΆ Lekker musiek β’ Lekker mense β’ Lekker atmosfeer
πͺ Springkasteel vir die kinders se vermaak
π« GEEN KOELBOKSE TOEGELAAT NIE
π 1 Bishop Straat, Songloed, Klerksdorp
π 072 361 2249
Kom dans, kom kuier en geniet βn lekker aand by Bokkies Pub & Braai! π»ππΊ