Sundowners Pub and Grill

Sundowners Pub and Grill Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Sundowners Pub and Grill, Pub, 53 Buffeldoring weg, flamwood, Klerksdorp.

14/08/2019

Aan al my vriende en vriendinne
Soos julle al almal weet het ek al ampe 5 maande terug Sundowners Pub verkoop en daar i nuwe eienaar is
Hiermee wil ek i ieder en elk hartlik bedank wat my help opbou en bygestaan en ondersteun het die laas 3 en half jr
Ek kani genoeg Dankie se nie Julle almal so diep in my hart gekruip almal mans vrouens diep in my hart gekruip en sal julle nooit vergeet nie Julle is awsome mense
Baie baie dankie vir al die 3 en half jr
Ilse de Beer

15/11/2018
08/11/2018
Braaibroodjies ... n vloeibare maaltyd op sy eie. :-)
27/11/2017

Braaibroodjies ... n vloeibare maaltyd op sy eie. :-)

1 2 3 dis lekker girls die. Lekker gesellig by Sundowners
07/11/2017

1 2 3 dis lekker girls die. Lekker gesellig by Sundowners

Waars dit lekker? Hier is dit lekker!
07/11/2017

Waars dit lekker? Hier is dit lekker!

Baby shower.Gebruik gerus ons perseel vir alle funksies vanaf kitchen teas , rump parties , verjaarsdae ens. Fasiliteite...
07/11/2017

Baby shower.

Gebruik gerus ons perseel vir alle funksies vanaf kitchen teas , rump parties , verjaarsdae ens. Fasiliteite gratis beskikbaar op voorwaarde kontant kroeg word gebruik.

vir meer inligting skakel Ilse op 0839621412

Address

53 Buffeldoring Weg, Flamwood
Klerksdorp
2571

Telephone

+27839621412

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sundowners Pub and Grill posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category