Ellisras Oval Pub & Grill

Ellisras Oval Pub & Grill Lephalale's favorite meeting place for great food, cold drinks, live sports, and family time

15/09/2026

๐ŸŒธ๐Ÿ’œ 10 DAE TOT DIE LENTE FEES! ๐Ÿ’œ๐ŸŒธ

Die aftelling is aan! ๐Ÿ”ฅ๐ŸŽ‰ Net 10 dae voor ons die lente behoorlik vier by The Oval Pub & Grill, Ellisras! ๐ŸŽถ๐Ÿป

๐Ÿ“… 25 & 26 September 2026
๐Ÿ“ Ellisras Oval Pub & Grill

Wie is saam met ons vir โ€™n onvergeetlike Lente Fees-naweek? ๐Ÿ˜๐ŸŒธ

15/09/2026
So paar stalletjies wat julle kan verwag by Lentefees 2026๐ŸŒธ๐ŸŒˆ Nog velle meer op pad๐Ÿคญ๐ŸŒป    #2026
14/09/2026

So paar stalletjies wat julle kan verwag by Lentefees 2026๐ŸŒธ๐ŸŒˆ Nog velle meer op pad๐Ÿคญ๐ŸŒป #2026

Baie geluk met jou verjaarsdag Ruben!
13/09/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag Ruben!

๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ RUGBY DIE NAWEEK! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰Dis SPRINGBOKKE ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ vs ALL BLACKS ๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฟ en vanaand gaan dit groot wees! ๐Ÿ’ฅ๐Ÿ“ Oval Pub & Grill๐Ÿ—“๏ธ Vanaand...
12/09/2026

๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ RUGBY DIE NAWEEK! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰

Dis SPRINGBOKKE ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ vs ALL BLACKS ๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฟ en vanaand gaan dit groot wees! ๐Ÿ’ฅ

๐Ÿ“ Oval Pub & Grill
๐Ÿ—“๏ธ Vanaand โ€“ 12 September
โฐ Kick-off: 23:00

๐Ÿป Bring jou mense, kies jou span en kom geniet die wedstryd saam met ons!
Want rugby is beter met โ€™n koue een in die hand en goeie geselskap langs jou! ๐Ÿบ๐Ÿ‰

๐Ÿ”ฅ X4 โ€“ R80
๐Ÿน X4 โ€“ R60

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ BRING HOM, BOKKE! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ’ช
Tag jou rugby-buddy en kom maak โ€™n jol daarvan! ๐Ÿฅณ

๐ŸŽคVanaand hou ons nie net "Open Mic" Oudisies en Funky Socks๐Ÿงฆ nie, ons vier ook saam Riempies sy nuwe enkelsnit โ€œVat my h...
11/09/2026

๐ŸŽคVanaand hou ons nie net "Open Mic" Oudisies en Funky Socks๐Ÿงฆ nie, ons vier ook saam Riempies sy nuwe enkelsnit โ€œVat my handโ€!
Ons is trots op jou Riempies ๐ŸŽต

#๏ฝ—๏ฝ…๏ฝ…๏ฝ‹๏ฝ…๏ฝŽ๏ฝ„๏ฝ–๏ฝ‰๏ฝ‚๏ฝ…๏ฝ“

Dis heeeerrlike Lente๐Ÿฆ‹๐ŸŒบ, die winter is verbyโ„๏ธ๐Ÿงฃ
10/09/2026

Dis heeeerrlike Lente๐Ÿฆ‹๐ŸŒบ, die winter is verbyโ„๏ธ๐Ÿงฃ

Onthou vandag is dit Dubbel Donderdag! R100 vir 2 Burgers & Chips (Hoender of Bief) en vir die jongspan kleiner Burgers ...
10/09/2026

Onthou vandag is dit Dubbel Donderdag! R100 vir 2 Burgers & Chips (Hoender of Bief) en vir die jongspan kleiner Burgers & Chips vir R80! Want kom ons wees eerlik, die week was lank, niemand wil kos maak nie, en twee is beter as een๐Ÿฅณ๐Ÿคฉ

So paar stalletjies wat julle kan verwag by Lentefees 2026๐ŸŒธ๐ŸŒˆ Nog velle meer op pad๐Ÿคญ๐ŸŒป    #2026
10/09/2026

So paar stalletjies wat julle kan verwag by Lentefees 2026๐ŸŒธ๐ŸŒˆ Nog velle meer op pad๐Ÿคญ๐ŸŒป #2026

WAT GEBEUR HIERDIE VRYDAG BY OVALS?๐Ÿ”ฅMaak gereed vir โ€™n lekker Vrydagaand vol musiek, vermaak ! ๐Ÿป๐ŸŽถ๐ŸŽค RIEMPIES โ€“ vier sy nu...
09/09/2026

WAT GEBEUR HIERDIE VRYDAG BY OVALS?๐Ÿ”ฅ

Maak gereed vir โ€™n lekker Vrydagaand vol musiek, vermaak ! ๐Ÿป๐ŸŽถ

๐ŸŽค RIEMPIES โ€“ vier sy nuwe enkelsnit โ€œVat My Handโ€
๐ŸŽ™๏ธ LENTE FEES 2026 โ€“ OUDISIES
๐Ÿงฆ FUNKY SOCKS SOKKIE โ€“ trek jou funky sokkies aan en kom kuier!

๐ŸงŠ KOELERBOKSE: R250 โ€“ R450
(Prys hang af van die grootte.)

๐Ÿ“ The Oval Pub & Grill
๐Ÿ“… Vrydag, 11 September 2026
๐Ÿ•™ 19:00

Tag jou mense en maak โ€™n plan! ๐Ÿ‘‡๐Ÿ”ฅ

Address

Beska Road
Ellisras
0555

Opening Hours

Tuesday 10:00 - 00:00
Wednesday 10:00 - 00:00
Thursday 10:00 - 00:00
Friday 10:00 - 00:00
Saturday 10:00 - 02:00
Sunday 10:00 - 18:00

Telephone

+27824650532

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ellisras Oval Pub & Grill posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Ellisras Oval Pub & Grill:

Shortcuts

Share