Burning Heels Line Dance

Burning Heels Line Dance Burning Heels is a line dance studio based in Lephalale. We offer Social, Modern & Classic Line Dance

06/05/2026
Ons het met groot hartseer verneem dat Erna vanoggend oorlede is. Sy het die lang tawwe stryd met haar gesondheid verloo...
10/04/2026

Ons het met groot hartseer verneem dat Erna vanoggend oorlede is. Sy het die lang tawwe stryd met haar gesondheid verloor. Dis 'n groot hartseer vir almal wat haar geken het en 'n groot verlies vir ons by Burning Heels wat 'n dans vriendin vir altyd verloor het. Ons sal daai stoute glimlag baie mis! Ons gedagtes en gebede is met Mike en Laquaren en haar famielie en vriende in die moeilike tyd. Mag sy vrede hΓͺ waar sy nou is en dans soveel as haar hart begeer.

26/03/2026

β™ΏπŸŒΏ ROLSTOEL VRIENDELIKE TERREIN BY DIE BOSVELD PLAAS FEES! πŸŒΏβ™Ώ

Die Bosveld Plaas Fees 2026 is trots om ’n rolstoel-vriendelike terrein te hΓͺ sodat almal die dag saam kan geniet!

Kom kuier saam vir ’n dag vol:
🎢 Lekker musiek
πŸ” Heerlike kos
πŸŽͺ Stalletjies
πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ Familie pret

πŸ“… 28 Maart 2026
πŸ“ Pioneer Lodge, Ellisras

🎟️ Bespreek jou kaartjie nou:
https://bosveldplaasfees.fanlink.tv/TicketBookings_2026

πŸš— Spesiale parkering is beskikbaar vir besoekers wat dit benodig.

26/03/2026

🌿 BOSVELD PLAAS FEES 2026 🌿
Ten bate van die Hervormde Kerk Ebenhaeser

Kom kuier saam vir ’n dag vol musiek, lekker kos, stalletjies en familiepret – alles ter ondersteuning van NHK Ebenhaeser. 🀝

🎟️ Bespreek jou kaartjie nou:
https://bosveldplaasfees.fanlink.tv/TicketBookings_2026

πŸ“… 28 Maart 2026
πŸ“ Pioneer Lodge, Ellisras

Bring jou familie en vriende en kom geniet ’n heerlike dag in die Bosveld terwyl ons saam ’n goeie saak ondersteun.

26/03/2026

🍺πŸ”₯ BIER DOWN KOMPETISIE BY DIE BOSVELD PLAAS FEES! πŸ”₯

Tag 'n Bier Drinker!!!

D**k jy jy het wat dit vat om jou bier die vinnigste klaar te maak? 🀠🍻
Kom neem deel aan ons Bier Down Kompetisie en wys vir almal wie is die kampioen!

πŸ“… 28 Maart 2026
πŸ“ Pioneer Lodge, Ellisras

🎟️ Bespreek jou kaartjie nou:
https://bosveldplaasfees.fanlink.tv/TicketBookings_2026

🍻

Baie geluk aan die dansers wat vir die Waterberg Distrik Span gekwalifiseer het. Ons is baie trots op julle!Tianca Engel...
19/03/2026

Baie geluk aan die dansers wat vir die Waterberg Distrik Span gekwalifiseer het. Ons is baie trots op julle!

Tianca Engelbrecht
Sanet Cloete Engelbrecht
Doreen Versfeld
Christine Daschner Kruger
Annamarie Ferreira
Trudie Grobler
Rina Bezuidenhout
Gretha Versfeld

28/01/2026

πŸ’ƒπŸ•Ί SOKKIE AAND by The Oval Pub & Grill! πŸ•ΊπŸ’ƒ

Kom kuier saam op 31 Januarie vir ’n jolige aand vol musiek, dans en lekker kuier! 🎢✨

πŸ‘‰ Comment jou gunsteling vasdans liedjie hieronder en laat ons weet watter liedjies jou die beste laat draai! πŸ»πŸ’›

πŸ“ Lekker kos, koue drankies en ’n gesellige atmosfeer wag op jou – moenie dit misloop nie!

28/01/2026

SACWD is excited about the five dancers who will be competing in Sweden. Wishing you success and hoping you enjoy every moment of the experience! πŸ‡ΈπŸ‡ͺπŸ’ƒπŸ•Ί

26/01/2026

🎢 ATTENTION – MUSIC UPDATE! 🎢

The Intermediate Waltz and Showcase Cuban have been updated.
A new version is now available for download via MyInfo.

🌍 www.worldcdf.com

Address

O. R. Thambo Road
Lephalale
0555

Opening Hours

Monday 16:00 - 18:00
Tuesday 16:30 - 19:00
Wednesday 16:00 - 18:00
Thursday 16:30 - 19:00

Telephone

+27825621771

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Burning Heels Line Dance posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Burning Heels Line Dance:

Share