03/11/2026
💚 DIS WEER SULKE TYD! 💚
Trek jou groen trui aan, kry jou stem reg en kom skree asof die Bokke jou kan hoor! 🇿🇦
🇿🇦 Bokke vs Italy! 🏉
Kom geniet 'n middag vol rugby, lekker kos en koue drankies! 🍻
📍 Kwagga's Pub & Grub
Summerfields Shopping Centre, Atlasville, Boksburg.
📞Book your table today!
🦓 Hier raak dinge lekker!