Spoorloos Pub & Grill

Call Directions Website Contact the establishment

Spoorloos Pub & Grill Spoorloos Pub & Grill is a Resto Pub & Restaurant for everyone to enjoy from our young to our older

KUIER IN JOU TAAL, WANT JY IS MOS DEEL VAN DIE VERHAAL!!! Liewe liefste publiek,MAANDAG SE MOEILIKHEID HET 'N NUWE NAAM:...
09/11/2026

KUIER IN JOU TAAL, WANT JY IS MOS DEEL VAN DIE VERHAAL!!!

Liewe liefste publiek,

MAANDAG SE MOEILIKHEID HET 'N NUWE NAAM: R58 397!

Die Joker se boerpot groei vinniger as 'n boepens oor Desember en 'n gastelys van 'n troue.

Vir R50 'n kaartjie kan jy dalk vanaand jou bankrekening van depressie genees.

TREKKING: 20:00 - SLEGS KONTANT!

Kom tart die toeval, toets jou geluk en kyk of die nar uiteindelik sy broek gaan verloor!

Nietemin, my palm jeuk... Soos oorlê oom Kaap sou sê: as die palm jeuk, maak reg vir geluk.

Lekker was nog nooit sleg nie.



07/11/2026





04/11/2026





KUIER IN JOU TAAL, WANT JY IS MOS DEEL VAN DIE VERHAAL!!! Liewe liefste publiek,DIE NAWEEK JODEL IN DIE VERTE EN DIE LEK...
04/11/2026

KUIER IN JOU TAAL, WANT JY IS MOS DEEL VAN DIE VERHAAL!!!

Liewe liefste publiek,

DIE NAWEEK JODEL IN DIE VERTE EN DIE LEKKER BEGIN MOS NOY LEKKER FLIKKERS GOOI!

Die werksweek se wiele begin afval en Vrydag loer al om die hoek soos 'n stoue tiener by 'n eerstespan rugby braai...

Ja-Nee hier by Spoorloos staan die musiekmasjien gereed soos 'n stut met 'n hakkel.

SATERDAG 7 NOVEMBER - DOUBLE D
18:00-21:00 | Gratis toegang

SONDAG 8 NOVEMBER - PIETER STRYDOM
13:00-17:00 | Gratis toegang

Saterdag maak ons geraas, Sondag maak ons memories!

En as jou voete Maandag kla, sê net hulle was op 'n kulturele uitstappie!

Kom kuier, kom karring en kom kry jou dosis naweek-nonsens!

Lekker was nog nooit sleg nie.

04/11/2026
Kom kry n lekker T Bone vir selgs R150 op Vote day. Nie als hoef n moelike besluit te wees vandag nie. Kom kry jou Garti...
04/11/2026

Kom kry n lekker T Bone vir selgs R150 op Vote day.

Nie als hoef n moelike besluit te wees vandag nie.

Kom kry jou Gartis Katspoeg op ons as jy gevote het.

KUIER IN JOU TAAL, WANT JY IS MOS DEEL VAN DIE VERHAAL!!! Liewe liefste publiek,STEM, STEM, MAAR MOENIE VERSTEM!Dis stem...
03/11/2026

KUIER IN JOU TAAL, WANT JY IS MOS DEEL VAN DIE VERHAAL!!!

Liewe liefste publiek,

STEM, STEM, MAAR MOENIE VERSTEM!

Dis stemdag, maar by Spoorloos hoef niemand vir 'n koue een te stem nie. Hy wen sommer onbestrede!

JA, ONS IS VANDAG OOP!

Kom kuier ná jou kruisie. Die enigste koalisie wat ons vandag nodig het, is goeie geselskap en lekker geselligheid!

Lekker was nog nooit sleg nie.

Ons is oop More so moet nie stress nie Kom wys jou merk en kry n Katspoeg op ons. 🥳
03/11/2026

Ons is oop More so moet nie stress nie

Kom wys jou merk en kry n Katspoeg op ons. 🥳

KUIER IN JOU TAAL, WANT JY IS MOS DEEL VAN DIE VERHAAL!!! Liewe liefste publiek,MAANDAG SE JOKER IS WEER OP DIE HOL!  Ja...
02/11/2026

KUIER IN JOU TAAL, WANT JY IS MOS DEEL VAN DIE VERHAAL!!!

Liewe liefste publiek,

MAANDAG SE JOKER IS WEER OP DIE HOL! Ja- New gelifste niggies en nefies...Die Joker groei vinniger as 'n politikus se bankrekening ná 'n verkiesing!

R55 317!

Dis nou nie meer kleingeld nie. Soos oorlê oom Koos sou sê "Dis genoeg om jou begroting te laat bloos en jou bankkaart 'n erewag te gee!"

En die Joker? Daai gevlekte grapjas sit en grinnik asof hy die lotto se skoonpa is!

VANAAND - MAANDAG 2 NOVEMBER
JACKPOT: R55 317
KAARTJIES: R50 ELK
TREKKING: 20:00

SLEGS KONTANT!

Kom kyk of Antie Fortuna jou vanaand 'n drukkie gee of weer met jou gevoelens speel!

Lekker was nog nooit sleg nie.

29/10/2026





Address

Cnr Elizabeth And Leith Road
Boksburg

Opening Hours

Monday 08:00 - 00:00
Tuesday 08:00 - 00:00
Wednesday 08:00 - 00:00
Thursday 08:00 - 00:00
Friday 08:00 - 01:00
Saturday 08:00 - 01:00
Sunday 08:00 - 19:00

Telephone

+27615412792

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Spoorloos Pub & Grill posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Spoorloos Pub & Grill:

Shortcuts

Share

Category

Nearby bars and pubs