13/09/2026
Nog โn WEN vir die BOKKE! ๐ฟ๐ฆ๐ฅ 43โ28 teen die All Blacks! Die Bok Koors het gewerk en ons bloed bly groen en goud!
Nou wag ons vir die volgende een. Sondag 27 September om 11:30 teen Australiรซ! ๐ Merk die datum, bring die gees en kom kyk saam by die BEEST!
NO DNA, ONLY RSA! ๐ฟ๐ฆ Hulle wen nie soos ons wen nie!