Thomas Leask Gastehuis Wolmaransstad

Thomas Leask Gastehuis Wolmaransstad Bed en Ontbyt Gastehuis in Wolmaransstad. Onthaal area ideaal vir enige funksie en konferensies.
(1)

27/09/2022

Die Werk in Wolmaransstad beskik tans oor 2 oop poste vir kroegdames/ man's
Stuur jou volledige CV na

[email protected]
Asook verwysings.
Moet geen afhanklikes he nie en goeie menseverhoudings he!
Pakket sluit behuising in.

20/01/2022

Bestel vroegtydig jou eetgoed vir n spesiale geleentheid.
Ons het ook voorafbereide
*Hoenderpastei
*Lasagne
*Hoenderlasagne
*Bobotie
*Kerrie frikadelle met piesangsous
*Herderspastei
* Kerrie skaapafval

*Appeltert
*Sjokelade tert
*Koeksisters
*Vleisrolletjies
*Hoender rolletjies
*Souttertjies

Quiche op bestelling.

Ons verpak in groot *platters* of per persoon.

Ons bak ook groot koeke en *cupcakes*

Bestellings asseblief 2 dae voor die tyd.

15/12/2020

DIE WERK
sal woensdag
16 Desember gesluit wees.

Wees asb op die uitkyk vir hierdie persoon.Hy stel homself bekend as Ben Kilian. Hy slaap by gastehuis en verdwyn sonder...
03/11/2020

Wees asb op die uitkyk vir hierdie persoon.
Hy stel homself bekend as Ben Kilian. Hy slaap by gastehuis en verdwyn sonder om te betaal. Kontak ons asb as jy weet waar ons hom kan opspoor.
Baie dankie

23/10/2020

Maquassi Hills Uitreik/Dealsville/Hertzogville/ Boshoff Brandslagoffers:

Ons wil graag aan elke boer in bg gebiede 'n "D**K AAN JOU" boks stuur! Indien jy jou weg oopsien om vir 'n boer 'n bederf boks of enige van die onderstaande bokse te pak is jy welkom.

1. Boer bederf boks: (skoenboks grootte)
Enige lekkernye, deodarant, sakdoeke, kouse. Gebruik eie diskresie.

2. Nie bederfbare produkte:
Blikkieskos, tee, koffie, suiker, rys, koekmeel, bakpoeier, sout, langlewe melk, pasta, soppoeier, speserye, koekies.

3. Huishoudlike items
( Hierdie bokse is vir mense wat alles in brande verloor het)
Eetgerei, handdoeke, linne, potte panne, gordyne

Hierdie lys is net riglyne, indien jy voel om iets ekstra te pak is jy welkom. Draai asb jou boks toe en merk dit duidelik watter tipe boks dit is.

Aflaai punte:

Ng Kerksaal Wolmaransstad 8 uur tot 1 uur

VZ signs langs MM bande: Izette

Leeudoringstad Hardeware Salome

Makwassie Suidwes Kooperasie Lynette

Vir enige verdere navrae kontak Karien Lubbe 073 5333 001

BOKSE MOET ASB OP DIE LAATSTE WOENSDAG OGGEND 28 OKTOBER BY ONS WEES. AFLEWERING DONDERDAG 29 OKTOBER.

16/06/2020

Maak voorsiening vir vanmiddag se reen en koue...
Butternut sop
Groente sop
1 liter verpakkings
NOU BESKIKBAAR.
Aflewering tussen 12 en 1 uur.
0829734775
Aflewering slegs in Wollies.

Lekker dik groentesop  per liter verpak beskikbaar.Onthou ook van ons klaar gemaakte HoenderpasteieBobotieLasagneKerrie ...
12/06/2020

Lekker dik groentesop per liter verpak beskikbaar.
Onthou ook van ons klaar gemaakte Hoenderpasteie
Bobotie
Lasagne
Kerrie afval
Malvapoeding

26/05/2020

NEEM ASB KENNIS

Lasagne..
Hoenderpastei..
Bobotie..
Afval ..
En malvapoeding beskikbaar van vandag af by die
*Biltong kafee*
Hulle is oop tot 5 uur in die middag.

Kombuis het ook nog voorraad en bestellings moet asb vroegtydig geplaas word.
Soet en soutborde op bestelling.
Aflewerings slegs op weeksdae.

Address

Broadbentstraat 4B
Wolmaranstad
2630

Opening Hours

Monday 09:00 - 23:45
Tuesday 09:00 - 23:45
Wednesday 09:00 - 23:45
Thursday 09:00 - 23:45
Friday 09:00 - 12:00
Saturday 09:00 - 23:45

Telephone

+27718444221

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Thomas Leask Gastehuis Wolmaransstad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Thomas Leask Gastehuis Wolmaransstad:

Share

Category