Winburg Club

Winburg Club Winburg Club place where acquaintances becomes friends and friends become family. Come and enjoy a

15/12/2022

Neem asb kennis dat ons gesluit sal wees more 16 December vir Gelofte Dag.

17/08/2022
21/07/2022
Bulls en Cheetahs speel more middag 17:45 kom maak n draai en kyk die game saam met ons.
10/06/2022

Bulls en Cheetahs speel more middag 17:45 kom maak n draai en kyk die game saam met ons.

Moenie more ALLEEN by jou huis sit en die Rugby kyk nie kom maak n draai brandewyn is goedkoop en die ruby word uitgesaa...
10/06/2022

Moenie more ALLEEN by jou huis sit en die Rugby kyk nie kom maak n draai brandewyn is goedkoop en die ruby word uitgesaai. Ag en as jy nie n brandewyn drinker is nie het ons n lekker whisky spesial ook ons sorg vir al ons kliente.

Die week was LAAAAAAANNNNNNK STOP 16:00 by ons en geniet n yskoue biertjie na die lang week.Dis lekker groot rugby more ...
10/06/2022

Die week was LAAAAAAANNNNNNK STOP 16:00 by ons en geniet n yskoue biertjie na die lang week.

Dis lekker groot rugby more middag 17:45 so kom kuier more weer saam en kyk die rygby terwyl jy jou biertjie geniet.

Sien julle Later!!

RAAI WAT?    NIEMAND HOEF KOS TE MAAK VANNAAND NIE !!  Hier is die menu vir vandag en more met die lekkerste mandjies en...
10/06/2022

RAAI WAT? NIEMAND HOEF KOS TE MAAK VANNAAND NIE !! Hier is die menu vir vandag en more met die lekkerste mandjies en burger in die Vrystaat. So moenie jou tyd mos om kos te maak nie ons sal vir jou kos maak skakel ons vanaf16:00 om jou mandjie of burger te bestel. Take Aways Welkom. SIEN JULLE VANNAAND.

Ons bedien weer lekker kos vannaand vanaf 16:00 hier is wat beskikbaar is vannaand tot 21:00  TAKE AWAYS welkom.
03/06/2022

Ons bedien weer lekker kos vannaand vanaf 16:00 hier is wat beskikbaar is vannaand tot 21:00 TAKE AWAYS welkom.

Ons bedien kos vannaand vanaf 16:00 hier is wat beskikbaar is vannaand tot 21:00  TAKE AWAYS welkom.
01/06/2022

Ons bedien kos vannaand vanaf 16:00 hier is wat beskikbaar is vannaand tot 21:00 TAKE AWAYS welkom.

Kom maak n draai by ons. Jy het tog niks om te doen vannaand nie.
27/05/2022

Kom maak n draai by ons. Jy het tog niks om te doen vannaand nie.

Address

Pieter Van Der Werken
Winburg
9420

Opening Hours

Monday 16:00 - 01:00
Tuesday 16:00 - 01:00
Wednesday 16:00 - 01:00
Thursday 16:00 - 01:00
Friday 16:00 - 01:00
Saturday 16:00 - 01:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Winburg Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category