Hillfox Sportsbar

Hillfox Sportsbar Bar open on 17 Sept 2016. Will be open on weekends & public holidays. Karaoke on Sundays. Sportsbar, Big Screen TV

17/09/2016

Goeinaand Hoop Almal het n lekkwr dag gehad. Kom en kuier saam die country Legends by Hillfox Sportsbar nuwe bar en baie om te drink en specials.R35 vir 2 dubbels en n botteltjie coke of sprite. Kom kyk en gee voorstelle sal dit Lekker maak. Sien Almal more.

11/09/2016

Hillfox Sportsbar will open on 17 Sept 2016. See you there !

12/03/2016

Ja Nee toe word die verkope stop gesit en almal verkoop nog steeds alles in die winkel. Lyk my sekere mense tel die wet nie voor nie. Jammer ouens kan nie help nie. Sal maar sien wat maandag gaan in hou.

04/03/2016

Almal die eienaar is beskikbaar so bel my. Fanie Roux en ek het gepraat so ons sien mekaar more by die skou.

01/03/2016

Die landlord is skelm en doen Allen onwetig. Fanie Roux bel my op 0827221671 eers na 7 want ek besig met prokureurs. Dis hoekom niemand dear Kan oorleef nie. Alles wort onwettig Gedoen saam AL die skelm mense van Randfontein.

19/02/2016

Goeiemore almal soos julle gesien het is deure toe. Weens omstandighede, maar dit word aan gewerk,sal almal laat weet wat gebeur.

17/02/2016

Goeiemore almal dis carvery aand 2 borde vir R100, en dan is dit karaoke saam Boet en Beatrice, bring jou talent en wys ons wat sit in jou. Volgende week begin kompetisie met groot pryse. Bring almal wat wil sing en net n goeie tyd wil he. Daar is ook lekker ander disse op die spyskaart.

16/02/2016

Goeie Naand almal ons karaoke kompetisie begin volgende week. So asb kom neem feel groot pryse op die spel. Dis eintlik n sang kompetisie so begin more aand oefen vir volgende week.

15/02/2016

Dis weer Maandag en Burger special is weer aan. 2 Burgers en chips en 2 local biere of koeldranke vir R100. Kom en geniet die aand saam ons. Woensdag is weer karaoke en onthou volgende week begin die sang kompetisie,so kom en skryf in en ons sing oor 3 maande kompetisie,groot pryse op die spel,vertel vir almal wat belangstel. Kom ons gaan groot.

10/02/2016

Carvery 2 borde en pudding vir R100 kom en geniet dit. Daar is ook take aways beskikbaar. So jy kan in jou eie huis gaan eet n heerlike ete. Kom en ondersteun ons. Nuwe bestuur as daar enige klagte is bel my op 0827221671.

10/02/2016

Goeiemore kom karaoke saam Boet en Beatrice vanaf 20h00 tot laat. Lekker kos en specials op drank kom en kuier saam met familie en vriende. Kom boek vir Valentines dag saam Samantha Leonard op sondag. Kom boek ook partytjies vir kinders en enige event by ons,ons is daar vir ons omgewing en sy mense. Kom sien wat aangaan.

08/02/2016

More almal dis burger aand by ons 2 burgers,chips en 2 biere of koeldranke R100. Kom eet buffet ontbyt die saterdag die 13 de Feb. Ons het nuwe management en ding is besig om weer op die regte spoor te gaan vir die Restaurant. So kom en kyk wat gaan verander die sangers is almal terug van sondae af kom en ontspan by ons.

Address

Hendrik Potgieter Road
Weltevredenpark
1709

Opening Hours

Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

0827221671

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hillfox Sportsbar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Hillfox Sportsbar:

Share

Category