Hooked on Rose Street

Hooked on Rose Street Hooked On Rose Street is die Restaurant waar jy vir billike pryse lekker kan eet. Hou ons "Hooked on" promosies dop om op hoogte te bly! Boere Bistro & Pub

Vrydag aand het ons vir Veldblom op die stage en 7's Rugby op die kassies. Saterdag is uitklop URC Rugby, en watter van ...
27/05/2026

Vrydag aand het ons vir Veldblom op die stage en 7's Rugby op die kassies. Saterdag is uitklop URC Rugby, en watter van ons 3 SA spanne sal dit maak na die semi finals toe. Saterdag aand het ons dan Riaan Wessels op die stage. Lekker vibes, lekker musiek, lekker mense. Sien julle daar.

Wildberries is Vrydag aand op die stage en DJ Hoenderboom Saterdag aand, met IPL Krieket en F1 Sondag aand. Kom geniet d...
21/05/2026

Wildberries is Vrydag aand op die stage en DJ Hoenderboom Saterdag aand, met IPL Krieket en F1 Sondag aand. Kom geniet die naweek saam ons.

Gaan n sonskyn naweek wees na al die lekker reën. Vrydag aand het ons vir Hendrik Beets op die verhoog en die Sormers wa...
13/05/2026

Gaan n sonskyn naweek wees na al die lekker reën. Vrydag aand het ons vir Hendrik Beets op die verhoog en die Sormers wat vir Cardiff aanpak. Saterdag speel die res van die URC spanne met die Cowboy op die verhoog die aand. Gaan beslis weer n lekker vol naweek by Hooked On wees.

Lekker groot naweek weer by Hooked On. Kom geniet die naweek saam ons. Lekker mense, lekker vibes. Sien julle daar.
06/05/2026

Lekker groot naweek weer by Hooked On. Kom geniet die naweek saam ons. Lekker mense, lekker vibes. Sien julle daar.

30/04/2026
En so is die naweek weer amper op ons. Vrydag aand het ons weer vir Helen Henn op die stage en ook URC Rugby en IPL T20 ...
23/04/2026

En so is die naweek weer amper op ons. Vrydag aand het ons weer vir Helen Henn op die stage en ook URC Rugby en IPL T20 Krieket. Saterdag is daar weer URC Rugby en nog IPL T20 Krieket. Die aand sal DJ Hoenderboom die stage oorvat met lekker musiek. Maandag is vakansie dag so Kom geniet Sondag saam ons met nog IPL T20 krieket. Kombuis is ook oop elke Sondag van 11:00 tot 18:00. Sien julle die naweek.

Lekker vol naweek by Hooked On.  Vrydag aand het ons vir Christo Lots op die stage en URC Rugby. Saterdag is daar weer U...
16/04/2026

Lekker vol naweek by Hooked On. Vrydag aand het ons vir Christo Lots op die stage en URC Rugby. Saterdag is daar weer URC Rugby en Boland Kaveliers tuis teen Border Bulldogs. Die aand het ons vir Riaan Wessels wat tot laat toe gaan sing en ook DJ. Kom maak n draai. Daar is ook Hong Kong 7's en IPL T20 die naweek. Die vure gaan brand met lekker warm vibes die naweek.Sien julle daar

15/04/2026

Address

Rose Street
Wellington
7165

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hooked on Rose Street posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Hooked on Rose Street:

Share

Category