Kroeg Events

Kroeg Events Bar Operating Service

03/11/2025

Die BEESTE wei hierdie naweek, 1 & 2 November, by die South African 4x4 & Outdoor Show - Wes-Kaap!
Lugmagbasis Ysterplaat, Kaapstad 🥃

Kom ervaar die gees van die BEES.

Hierdie naweek 10&11 Oktober 2025 is dit tyd vir die MadeliefieMakietie in Strandfontein! Die Line-Up is groot en die ku...
06/10/2025

Hierdie naweek 10&11 Oktober 2025 is dit tyd vir die MadeliefieMakietie in Strandfontein!
Die Line-Up is groot en die kuier nog groter!
Maak seker jy kry jou kaartjies by www.madeliefiemakietie.co.za

Kroeg Events behartig al die Bars so kom vat ‘n koue een!

Sien jou daar!

Sien julle by Trio Events se Kyknet Buite Expo hierdie naweek!
03/10/2025

Sien julle by Trio Events se Kyknet Buite Expo hierdie naweek!

❗️𝗗𝗶𝗲 𝗵𝗲𝗸𝗸𝗲 𝗺𝗮𝗮𝗸 𝟭𝟮:𝟬𝟬 𝗼𝗼𝗽❗️

Hier is die program vir die naweek se kykNET Buite Ekspo Suid-Kaap by ATKV-Hartenbos: https://heyzine.com/flip-book/2bcadc46eb.html

Daar sal ook kaartjies vir die fees en harde kopieë van die program by die hekke beskikbaar wees.

Kroeg Events, 1659, Duo Events, Quick Shade, Iconic Mossel Bay, Mossel Bay Advertiser, Camp&Live, Risk & SHEQ Solutions - Pty Ltd, Lekkewaan, KAMP-MAL, Mossel Bay Ford, BUNDU LODGE, Alert Patrol, Engen Brackenfell Shopping Centre, LIFT Airline, LekkeR Kampplekke, Eagle Solar, M4 Events & Promotions, Algoa FM, Andre4x4, Wiesenhof Franchise and Coffee Roastery, 3%.Com Properties - Cape Town - Northern Suburbs, Jimmys Sauces

Kom ondersteun Kroeg Events die naweek by die Hugenote Hoërskool & Hoërskool Swartland Interskole! Met ‘n massiewe wyntu...
16/08/2024

Kom ondersteun Kroeg Events die naweek by die Hugenote Hoërskool & Hoërskool Swartland Interskole!
Met ‘n massiewe wyntuin teen die hoofveld en bigscreen vir die rugby gaan dit ‘n lekker kuier wees!



AANDAG! KAARTJIEPRYSE & INFO 👇🏻💃🕺DANS OPPI PLATTELAND 2025Maak seker jy TAG jou vriende in die Comments 👇🏻Kaartjieverkop...
25/06/2024

AANDAG! KAARTJIEPRYSE & INFO 👇🏻💃🕺
DANS OPPI PLATTELAND 2025
Maak seker jy TAG jou vriende in die Comments 👇🏻
Kaartjieverkope Open Moreoggend 26 Junie | 10h00
www.kaarkies.co.za

Is jy gereed vir die Grootste Dans in Suid-Afrika?

Op 11 Januarie 2025 bring ons 12 Kunstenaars na die BKB Stoor in Bredasdorp Park NPC waar NAMPO KAAP jaarliks plaasvind asook nou die DANS van die jaar, en dit gaan iets wees om te beleef!
Alle info oor hierdie unieke produksie kan gevind word op ons webtuiste www.afrikaansoppiplatteland.net

Die room van Afrikaanse DANS musiek kom tree op met kunstenaars soos:

Juanita du Plessis
APPEL
Kurt Darren
Demi Lee Moore
Brendan Peyper
KLipwerf
Juan Boucher
Ryno Velvet
Jay du Plessis
Lianie May
Karlien Van Jaarsveld
Asook ‘n GEHEIME KUNSTENAAR wat ‘n baie Groot naam in die bedryf is!
Kan jy Raai wie???

MC’s:
Angelique Ge**er
janeywaney30

Maak seker jy kry jou Kaartjies môreoggend as dit “Launch” 26 Junie | 10h00 by www.kaarkies.co.za
DAAR IS SLEGS 3500 KAARTJIES BESKIKBAAR!

Hier is hoe die kaartjie pryse en beskikbaarheid gaan lyk:

VIP GOLDEN CIRCLE

R995pp
VIP EARLY BIRD
* Slegs vir 30 minute na “Launch” beskikbaar en beperk tot 50 kaartjies

R1250pp
VIP ALGEMENE TOEGANG
* Slegs 200 Kaartjies Beskikbaar

VIP Golden Circle sluit in:

• Privaat Area met Privaat Sitplekke
• Privaat Kroeg
• Privaat Toilette
• Privaat Golden Circle Dansbaan
• Privaat Entrance

LW. Geen Kinders in VIP


ALGEMENE KAARTJIES

R250pp
VERY EARLY BIRD
* Slegs vir 30 minute na “Launch”Beskikbaar of tot Uitverkoop

R275pp
EARLY BIRD
* Slegs vir 24uur na “Launch” beskikbaar of tot Uitverkoop

R295pp
ALGEMENE TOEGANG FASE 1
* Open wanneer Early Bird Uitverkoop

R325pp
ALGEMENE TOEGANG FASE 2
* Open wanneer Fase 1 Uitverkopp

R200pp
SKOLIERE
* Graad 1 tot 12 in 2025
* Voorskool Gratis (0-Graad R in 2025)

* Ps. As jy 18 is en op skool is in 2025 moet jy Algemene Toegangs Kaartjie (Volwasse) Koop indien jy alkohol wil koop.
* ID’s mag gevra word by ingang

DAAR IS SLEGS ‘N TOTAAL VAN 3500 KAARTJIES BESKIKBAAR!

R250pp Kampering
(Beperkte Kaartjies)
R1750 “Glamping” per tent vir 2 persone
(Beperkte Kaartjies)
Alle kamp info: www.afrikaansoppiplatteland.net

Stalletjies Aansoek Info ook op website!

Hierdie is eenvoudig iets wat jy nie wil mis nie en ook die perfekte manier om gees te vang vir
AFRIKAANS OPPI PLATTELAND 2025




Address

Blouvlei Road
Wellington
7655

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kroeg Events posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Kroeg Events:

Share

Category