04/06/2015
Mense kom en geniet Saterdag aand 6 Junie saam Leonard De Lange by Players Pub en Grill om 19H30 R65pp wat n ete in sluit kinders onder 10 is gratis die wat nie wil eet is R50. Kom kuier dans en geniet die aand by Players Pub saam met ons. Moet dit nie mis loop.