JCE Staalwerke

JCE Staalwerke Ons vervaardig enige tipe bakkietralie, standaard of met eie spesifikasies, asook seiltjies vir die tralies. Aflewering oral in Suid-Afrika.

Pakstoor net duskant Namibië....so naby maar tog só vêr.
05/10/2025

Pakstoor net duskant Namibië....so naby maar tog só vêr.

Staalkonstrukie 2250m²
05/10/2025

Staalkonstrukie 2250m²

A Tipe tralie 22°  op nuwe Toyota Legend 55. Kontak ons gerus vir tralies vir jou voertuig. Standaard of volgens jou eie...
15/09/2025

A Tipe tralie 22° op nuwe Toyota Legend 55. Kontak ons gerus vir tralies vir jou voertuig. Standaard of volgens jou eie spesifikasies.

Ombouiing van wa.
10/09/2025

Ombouiing van wa.

10/09/2025
14/02/2024

Die volgende 3 werksgeleenthede word aangebied :
•Sweiser (staalkonstruksie vervaardig, planne lees, kode 10 lisensie sal in jou guns tel)
• 'Spray painter' ('spray paint en afrond van staal produkte)
• Algemene werker (afrond van staal produkte, skuur, 'grind' en polering)

Ons besigheid is tussen Klawer en Vredendal geleë, vervoer tot by werk is aansoeker se eie verantwoordelikheid.
Stuur asb jou aansoek per watsapp na 0823265560.

Ons is opsoek na n sweiser, verkieslik van Klawer, daaglikse vervoer is daarvandaan beskikbaar, andersins is vervoer jou...
10/02/2023

Ons is opsoek na n sweiser, verkieslik van Klawer, daaglikse vervoer is daarvandaan beskikbaar, andersins is vervoer jou verantwoodelikheid. Kontak my asb slegs as jy sweis ondervinding het by 0823265560.

Tralies vir enige tipe voertuig met oopswaai en uithaak hekke
16/11/2022

Tralies vir enige tipe voertuig met oopswaai en uithaak hekke

A-Tipe tralie met groot v-hek. Kontak ons vir standaard of enige tipe tralie soos wat jy soek. Ons maak op jou spesifika...
16/11/2022

A-Tipe tralie met groot v-hek. Kontak ons vir standaard of enige tipe tralie soos wat jy soek. Ons maak op jou spesifikasies ook.

Baie dankie....dis lekker om sulke terugvoering te kry. Geniet die nuwe stoor!!
30/07/2022

Baie dankie....dis lekker om sulke terugvoering te kry. Geniet die nuwe stoor!!

Só lyk n stoor in wording in die hartjie van Kliprand. Wat n voorreg reg in die middel van die natuur. Hierdie uitsig d*...
26/07/2022

Só lyk n stoor in wording in die hartjie van Kliprand. Wat n voorreg reg in die middel van die natuur. Hierdie uitsig d**k ek is seker nog die beste ooit.

Address

Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30

Telephone

0823265560

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JCE Staalwerke posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to JCE Staalwerke:

Share