09/06/2026
Ons wil graag ons borge vir Saterdagaand se dans bedank vir hulle wonderlike pryse wat hulle geborg het.
in Hopefield. Kontak gerus vir Neels op 082 578 3060 vir unieke drankies.
πππ€ππ¦π€βππ«π«π.ππ .π«π - kontak vir Riaan op 076 486 6087 vir die lekkerste pizzas in Vredenburg.
Weskus Veggies - kontak vir Wally op 0820970853 of vir Samantha op 082 437 3694 vir VARS ORGANIESE groente en die lekkerste chutney en ingelegde bederwe.
Weereens baie dankie aan ons borge. Ons waardeer julle opreg!ππ₯³π
Sien julle by ons volgende dans 8 Augustus 2026.