Die Drukgang

Die Drukgang Die Drukgang is 'n pragtige familie restaurant met heerlike kos en 'n kroeg vol verskeidenheid. Kom kuier gerus saam met ons.

Die dames van die VLU Alldays het Saterdag, 28 Februarie, hul konferensie by Die Drukgang gehou.
02/03/2026

Die dames van die VLU Alldays het Saterdag, 28 Februarie, hul konferensie by Die Drukgang gehou.

🌿 Baie dankie aan die Dames van VLU Legkraal 🌿  Ons wil graag ons opregte waardering uitspreek teenoor die Dames van die...
02/10/2025

🌿 Baie dankie aan die Dames van VLU Legkraal 🌿

Ons wil graag ons opregte waardering uitspreek teenoor die Dames van die VLU Legkraal vir die skenking van ’n pragtige wildepruimboom. Hierdie boom sal met sorg op ’n spesiale plek hier by Die Drukgang geplant word.

Dit was vir ons ’n groot voorreg om julle op 18 September hier by Die Drukgang te ontvang.

05/09/2025
11/08/2025
Drukgang Fun Run - 17 Mei 2025.
17/05/2025

Drukgang Fun Run - 17 Mei 2025.

Lekker dae saam met spesiale vriende Vivo Boerebemarkingsdag. Volgende jaar maak ons weer so. Lorette Botha Nanette Geer...
05/09/2024

Lekker dae saam met spesiale vriende Vivo Boerebemarkingsdag. Volgende jaar maak ons weer so. Lorette Botha Nanette Geerdts Janico Konstruksie

Mathys Roets sing by Die Drukgang. Baie dankie vir almal wat die aand bygewoon het en Blouberg Natuurreservaat ondersteu...
19/08/2024

Mathys Roets sing by Die Drukgang. Baie dankie vir almal wat die aand bygewoon het en Blouberg Natuurreservaat ondersteun. 'n Aand vir die boeke.

Address

Plaas De Ruigte
Vivo
0924

Opening Hours

Monday 10:00 - 12:00
Tuesday 10:00 - 12:00
Wednesday 10:00 - 12:00
Thursday 10:00 - 12:00
Friday 10:00 - 12:00
Saturday 10:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Drukgang posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Die Drukgang:

Shortcuts

Share

Category