14/09/2026
πΆ VRYDAG & SATERDAG AAND 18 & 19 SEPTEMBER 2026 BY HOKEY COKEY'S DANS BAAN! πΆ
ONS IS OP DIE PERSEEL VAN SHOOTERS PUB & POOL. π±π±π±
Oorkant Rand Water in Vereeniging.
Maak gereed vir 'n fantastiese aand van dans, lekker musiek en gesellige kuier saam met goeie vriende.
ππΊ Geniet ons houtdansvloer, ysige koue drankies, smaaklike kos en natuurlik die gewilde Busstop wat die dansvloer vol hou.
β° Deure open 18:30 - 19:00 en ons dans tot laat! Besprekings is welkom, of kom sommer net in en geniet die aand saam met ons.
Toegang: R50 per persoon.
π Facebook: https://www.facebook.com/share/1BXtD97cG6/
π¬ WhatsApp-groep: https://chat.whatsapp.com/ErwjjDlEzXAH2BuzfobRZY?mode=wwt
π Navrae / WhatsApp:
DJ VAATJIE: 084 437 3774 JAKKIE: 083 785 1389