24/03/2020
NEEM ASB KENNIS
As gevolg van die "lock down" periode van 21 dae soos gisteraand aangekondig, sal die klub ongelukkig gesluit moet word en aangesien almal voorbereiding moet tref voor Donderdag wanneer die lock down in werking tree, sal die klub reeds van vandag Dinsdag 24 Maart gesluit wees.
Ek bid vir almal se veiligheid in hierdie periode en hoop dat ons almal weer gou saam sal kan kuier.
Groete, Rose