Die Kraal

Die Kraal Welkom by Die Kraal – Hier vloei die geselskap saam met yskoue drankies, goeie musiek en plaasgasvryheid wat net hier gevind kan word.

Dis waar stories gebore word, vriendskappe groei en tradisie daagliks gevier wordπŸ‘πŸ»

Saterdag oggend se funksie - Savannah se kombuistee πŸ‹πŸ‡¬πŸ‡·
13/07/2026

Saterdag oggend se funksie - Savannah se kombuistee πŸ‹πŸ‡¬πŸ‡·

As jy gisteraand by Die Kraal was, weet jy hoe lekker β€˜n Dinsdag aand saam met Dozi kan raak. 🎢🍻
08/07/2026

As jy gisteraand by Die Kraal was, weet jy hoe lekker β€˜n Dinsdag aand saam met Dozi kan raak. 🎢🍻

01/07/2026

Sien ons julle Dinsdag, 7 Julie?πŸ₯³

ONTHOU! Besprekings NOODSAAKLIK
KONTAK: DIVVIE - 078 801 8693

KOSTE: R150 PER PERSOON
PLEK: DIE KRAAL, VANRHYNSDORP
TYD: 18:30 PM

Die Kraal nooi jou na ’n aand vol kuier, lag en sielvolle musiek saam met Dozi. Bring jou vriende en familie en kom geni...
25/06/2026

Die Kraal nooi jou na ’n aand vol kuier, lag en sielvolle musiek saam met Dozi. Bring jou vriende en familie en kom geniet ’n onvergeetlike ervaring! 🎢🍻✨

DATUM: DINSDAG, 7 JULIE
KOSTE: R150 PER PERSOON
TYD: 18:30 PM

Kom vier saam met ons! πŸŽ‰Die Kraal word 1 jaar oud en ons vier dit behoorlik! Kom geniet ’n heerlike kuier saam met famil...
12/06/2026

Kom vier saam met ons! πŸŽ‰

Die Kraal word 1 jaar oud en ons vier dit behoorlik! Kom geniet ’n heerlike kuier saam met familie en vriende, met lewendige musiek deur Armand Steenkamp.

Moenie hierdie spesiale geleentheid misloop nie – dit beloof om ’n onvergeetlike dag te wees!

🎟️ Kaartjies is nou beskikbaar by Divvie
Kontak: 078 801 8693

Altyd β€˜n fees by die Kraal πŸ₯³
26/05/2026

Altyd β€˜n fees by die Kraal πŸ₯³

29/04/2026

Address

4 Van Riebeeck Street
Vanrhynsdorp
8170

Opening Hours

Monday 17:00 - 22:00
Tuesday 11:00 - 02:00
Wednesday 11:00 - 02:00
Thursday 11:00 - 02:00
Friday 11:00 - 02:00
Saturday 11:00 - 02:00

Telephone

+27788018693

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Kraal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category