Die Veiling

Die Veiling Where the fire never dies and the entertainment never ends. Kids play area
Axe throwing
Party games
(1)

We offer more than just a traditional pub experience,we offer an experience that will leave you wanting more.Our menu features classic Boere Kos with an twist.

06/09/2026

πŸ”₯ Wie d**k julle het die MaSSA T-Bone Challenge klaargemaak? πŸ”₯

πŸ₯© Nr. 1 of πŸ₯© Nr. 2?

Los julle raaiskoot hieronder in die kommentaar! πŸ‘‡

πŸ’₯ Onthou, hierdie challenge is nie vir sissies nie… net die dapperstes waag dit!

⚠️ Hou asseblief die kommentaar skoon en respekvol. As jy nie iets positiefs het om te sΓͺ nie, scroll liewer verby. Don’t be a 🎁.

πŸ† Die antwoord en wenner word binnekort bekend gemaak!


πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ SONDAG IS FAMILIE-DAG BY DIE VEILING! ❀️Sit die selfone weg, trek ’n stoel nader en maak herinneringe β€” nie net ...
06/09/2026

πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ SONDAG IS FAMILIE-DAG BY DIE VEILING! ❀️

Sit die selfone weg, trek ’n stoel nader en maak herinneringe β€” nie net foto’s nie! 😍

🍽️ Familie-etes – genoeg vir ongeveer 4–6 mense
πŸ₯€πŸ¦ GRATIS Slushie of Sagte Roomys vir elke kind!
πŸ“΅ Neem deel aan ons Familie Challenge – die familie met die minste skermtyd kan hul volgende Familie-ete GRATIS wen! πŸ”₯

Bespreking is noodsaaklik en voorraad is beperk – vra jou kelner oor vandag se spesiaal.

Want by Die Veiling is Sondae vir lekker eet, lekker lag en tyd saam met die mense wat saak maak. ❀️

DIE VEILING SE MASSA T-BONE CHALLENGE!D**k jy jy’s groot genoeg? πŸ‘€ Kom bewys dit!Jy kry 30 minute om die hele lot klaar ...
06/09/2026

DIE VEILING SE MASSA T-BONE CHALLENGE!

D**k jy jy’s groot genoeg? πŸ‘€ Kom bewys dit!

Jy kry 30 minute om die hele lot klaar te maak:
πŸ₯© 1.5kg T-Bone
🍟 Chips
🟑 2 Papballe
πŸ§… Trane Trekker
πŸ₯£ Sous
🍺 500ml Draught

Maak jy ALLES klaar?
πŸ’° Jy betaal NIKS!
πŸ† En jou naam gaan op ons WALL OF FAME!

Maak jy dit nie klaar nie? 😬
πŸ’Έ Dan betaal jy R400 Γ©n jou naam gaan op die WALL OF SHAME! πŸ˜‚

πŸ“ Kom vat hom by Die Veiling Sasolburg!
⚠️ Bespreek asseblief vooraf sodat ons jou challenge vars kan voorberei.

05/09/2026

Die Veiling Boere orkes Kompetisie Rondte 6 Semi Finaal

TNTPLOFSTOF
POLLIE JOLLIE
VAALHOED DANS ORKES

05/09/2026

Die Veiling Boere orkes kompetisie RONDTE 6 Semi Finaal

TNTPLOFSTOF
POLLIE JOLLIE
VAALHOED DANS ORKES

05/09/2026

Die Veiling Boere orkes kompetisie Ronde 6 Semi Finaal

TNTPLOFSTOF
POLLIE JOLLIE
VAALHOED DANS ORKES

FAMILIE SONDAG BY DIE VEILING PLOTTE!Sit die selfone weg πŸ“΅, praat weer met mekaar, lag saam en maak herinneringe... nie ...
05/09/2026

FAMILIE SONDAG BY DIE VEILING PLOTTE!

Sit die selfone weg πŸ“΅, praat weer met mekaar, lag saam en maak herinneringe... nie net foto’s nie. ❀️

🍽️ Ons Familie-ete voed ongeveer 4–6 mense en elkeen word bedien met:
πŸ₯© 1kg proteΓ―en
🍟 Stysel van jou keuse
πŸ₯• 2 groentes
πŸ₯— 2 vars slaaie

🍦 Vir die kinders: Elke kind ontvang ’n GRATIS Slushie of Sagte Roomys!

πŸ“΅ Vra jou kelner vir ’n Familie Challenge-mandjie en kyk of julle die minste tyd op julle selfone kan spandeer. Die wenfamilie staan ’n kans om hul volgende Familie-ete GRATIS te wen! πŸ†

⚠️ Bespreking is noodsaaklik

LUNCH DEAL BY DIE VEILING VANDERBIJLPARK!Hongerte slaan? Ons het ’n plan. 😏Kies jou burger:πŸ” BeesπŸ— Gekrummelde HoenderπŸ” ...
04/09/2026

LUNCH DEAL BY DIE VEILING VANDERBIJLPARK!

Hongerte slaan? Ons het ’n plan. 😏

Kies jou burger:
πŸ” Bees
πŸ— Gekrummelde Hoender
πŸ” Hoender sonder Vere

Bedien met chips PLUS kies:
🍺 ’n GRATIS 500ml Draught
OF
πŸ₯ƒ ’n Dubbel Brandy, Vodka of Gin & Mix

πŸ”₯ NET R100!

⏰ Daagliks van 12:00–17:00

Sien jou vir lunch by Die Veiling Vanderbijlpark! πŸ”πŸΊ

SATERDAG IS GAME NIGHT BY DIE VEILING! πŸ”₯πŸ‰Die Springbokke vat die All Blacks aan en ons maak ’n hele dag daarvan! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ’ͺπŸ‰ SP...
04/09/2026

SATERDAG IS GAME NIGHT BY DIE VEILING! πŸ”₯πŸ‰

Die Springbokke vat die All Blacks aan en ons maak ’n hele dag daarvan! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ’ͺ

πŸ‰ SPRINGBOKS vs NEW ZEALAND
πŸ“… Saterdag, 5 September
⏰ Afskop: 17:10

Kom vroeg, kry jou tafel en maak seker jou keel is reg vir 80 minute se skree, stres en Bok-rugby! πŸ˜‚πŸ‡ΏπŸ‡¦

🍺 Game Night specials vanaf 2 ure voor afskop tot 1 uur nÑ die eindfluitjie!
🍻 2 x Draughts vanaf R60
πŸͺ£ Buckets vanaf R180
πŸ₯ƒ Shooter Platters vanaf R250
🌈 Mik & Sluk R100

Bring jou mense... ONS BRING DIE GEES! πŸ”₯

πŸ“ By al 4 Die Veilings:
Sasolburg β€’ Vanderbijlpark β€’ Meyerton β€’ Vereeniging

πŸ’šπŸ’› GROEN & GOUD. SWART & WIT. 80 MINUTE. GEEN VRIENDSKAPPE. πŸ˜‚πŸ‰

Address

59 Rietspruit, Lochvaal
Vanderbijlpark
1910

Opening Hours

Monday 12:00 - 22:00
Tuesday 12:00 - 23:00
Wednesday 10:00 - 00:00
Thursday 10:00 - 23:00
Friday 10:00 - 00:00
Saturday 09:00 - 00:00
Sunday 09:00 - 20:00

Telephone

+27169875062

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Veiling posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share