21/10/2015
Hallo julle!! Ons hou 'n sosatie braai met die bokke se wedstryd teen R45 dit sluit in 2 sosaties, slaaie en buns!!
Onthou ons BRANDY SPECIAL - R20 vir 'n dubbel en bottel coke.
Kom geniet die rugby op ons BIG SCREEN!!
Sien julle saterdag!!