ORC Tasting Room & Restaurant

ORC Tasting Room & Restaurant Our world-class wine tasting centre is located in the heart of the Northern Cape winelands, the town of Upington.
(1)

This attractive venue pays tribute to the rare natural beauty of our region with large wall decorations and high quality video footage depict

πŸ”₯ FRIDAY JUST GOT BETTER! πŸ”₯Sink your teeth into 2 juicy beef or chicken sauce burgers – loaded with flavour and served w...
12/06/2026

πŸ”₯ FRIDAY JUST GOT BETTER! πŸ”₯

Sink your teeth into 2 juicy beef or chicken sauce burgers – loaded with flavour and served with your choice of crispy chips or a fresh salad… all for ONLY R150! πŸ”πŸŸ

No stress. No dishes. Just good food, great vibes, and full-on satisfaction πŸ™Œ

πŸ“ Sit down, take away or get it delivered straight to you!

πŸ“ž 079 594 1339

πŸ‘‰ Come hungry… leave happy. See you TODAY! πŸ˜ŽπŸ”

09/06/2026

πŸŽ‰ DIE KERKMUIS WORD 10 JAAR OUD! πŸŽ‰

Ons vier dié mylpaal met RDM Promosies - Ray Dylan Musiek Promosies, jy wil dit nie misloop nie! 🍷🎢
⭐ 3 Julie – Ray Dylan LIVE
πŸ•‘ 18:30 | 🎟️ R160 p.p.

Kom geniet heerlike kos, 'n fantastiese kuier-atmosfeer en vier 10 jaar van onvergeetlike herinneringe saam met ons! πŸ₯‚

πŸ“ž Besprekings: 079 594 1339

LiveMusiek Upington KuierSaam OndersteunPlaaslik FeesNaweek

πŸ₯©πŸ”₯ TUESDAY = TREAT YOURSELF DAY! πŸ”₯πŸ₯©Craving something hearty, crispy or perfectly grilled? We’ve got you covered at Die K...
09/06/2026

πŸ₯©πŸ”₯ TUESDAY = TREAT YOURSELF DAY! πŸ”₯πŸ₯©

Craving something hearty, crispy or perfectly grilled? We’ve got you covered at Die Kerkmuis Restaurant! 😍

πŸ‘‰ Choose your favourite:
πŸ₯© 200g Juicy Steak
πŸ— OR Crumbed Chicken / Beef Schnitzel

Served with crispy chips or a fresh salad πŸ₯—πŸŸ

πŸ’₯ ALL for ONLY R150!

🍽 Sit down, takeaway or delivery available
πŸ“ 158 SchrΓΆder Street, Upington
πŸ“² 079 594 1339

πŸŽ‰ DIE KERKMUIS WORD 10 JAAR OUD! πŸŽ‰Ons vier diΓ© mylpaal met 3 ongelooflike kunstenaars oor 2 dae en jy wil beslis nie hie...
08/06/2026

πŸŽ‰ DIE KERKMUIS WORD 10 JAAR OUD! πŸŽ‰

Ons vier dié mylpaal met 3 ongelooflike kunstenaars oor 2 dae en jy wil beslis nie hierdie feesnaweek misloop nie! 🍷🎢

⭐ 3 Julie – Ray Dylan LIVE RDM Promosies - Ray Dylan Musiek Promosies
πŸ•‘ 18:30 | 🎟️ R160 p.p.

⭐ 4 Julie – Duane Louw & George Vintage
πŸ•› 12:00 – 14:00
⭐ 4 Julie – Duane Louw & George Vintage
πŸ•– 19:00 – 21:00

Kom geniet heerlike kos, 'n fantastiese kuier-atmosfeer en vier 10 jaar van onvergeetlike herinneringe saam met ons! πŸ₯‚

πŸ“ž Besprekings: 079 594 1339

LiveMusiek Upington KuierSaam OndersteunPlaaslik FeesNaweek

Like as jy by ons gedraai het diΓ© naweek!Baie dankie vir almal wat lekker saam gekuier het die afgelope naweek by die  O...
01/06/2026

Like as jy by ons gedraai het diΓ© naweek!

Baie dankie vir almal wat lekker saam gekuier het die afgelope naweek by die

Ons maak weer so volgende jaar!

Dit was Ε„ voorreg om jou by ons te kon verwelkom! Jan Braai is enigetyd weer welkom!
28/05/2026

Dit was Ε„ voorreg om jou by ons te kon verwelkom! Jan Braai is enigetyd weer welkom!

Kerkmuis kuiertent staan reg om julle te ontvang die naweek by Upington Landbou Skou.Kuier heerlik terwyl jy die hoofver...
26/05/2026

Kerkmuis kuiertent staan reg om julle te ontvang die naweek by Upington Landbou Skou.Kuier heerlik terwyl jy die hoofverhoog vertonings geniet.

πŸŒˆπŸ“– TREK jou tekkies aan, bring jou geesdrif… dis tyd vir die BYBEL FUN RUN/WALK 2026 vanaf ORC Die Kerkmuis Restuarant! ...
26/05/2026

πŸŒˆπŸ“– TREK jou tekkies aan, bring jou geesdrif… dis tyd vir die BYBEL FUN RUN/WALK 2026 vanaf ORC Die Kerkmuis Restuarant! πŸƒβ€β™€οΈπŸƒβ€β™‚οΈβœ¨

’n Oggend vol pret, kleur, geloof en gemeenskap wag vir jou! πŸ’™πŸ’šπŸ’›
Kom draf of stap saam met familie en vriende terwyl ons ’n mooi roete aanpak met ’n groter doel in gedagte. πŸ™Œ

πŸ“… Dinsdag, 16 Junie 2026
⏰ 08:00
πŸ“ Begin by ORC Proe Lokaal
πŸƒ 6KM Fun Run / Walk + Color Run!
πŸ’Έ Slegs R70 pp
πŸ‘§ Kinders onder 12 GRATIS!

β˜• BONUS? Cross Connect bied Cappuccino & Toasties vir net R60! 😍

Of jy nou hardloop vir die pret, stap vir die kuier, of kom vir die kleur-chaos… hier is plek vir ALMAL! πŸŽ‰

πŸ’™ Kan nie deelneem nie maar wil ondersteun? Donasies is welkom!

Deel met jou hardloop buddy, kerk familie of daardie vriend wat altyd sΓͺ hulle gaan begin oefen! πŸ˜„

19/05/2026
Ray Dylan vier OWK proelokaal se 10de verjaarsdag saam ons. Bespreek nou jou kaartjie en kom kuier heerlik saam!        ...
17/05/2026

Ray Dylan vier OWK proelokaal se 10de verjaarsdag saam ons. Bespreek nou jou kaartjie en kom kuier heerlik saam!

Address

158 SchrΓΆder Street
Upington
8800

Opening Hours

Monday 08:00 - 21:00
Tuesday 08:00 - 21:00
Wednesday 08:00 - 21:00
Thursday 08:00 - 21:00
Friday 08:00 - 21:00
Saturday 08:00 - 21:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ORC Tasting Room & Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to ORC Tasting Room & Restaurant:

Share

Category