Ucpc Sportsbar Uitenhage

Ucpc Sportsbar Uitenhage Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Ucpc Sportsbar Uitenhage, Sports bar, 5 Mitchell Street, Uitenhage.

8 days to go!  Friday 23rd the Cover Girls will be at Tazanite and the Cover Boys at UCPC.  Saturday 24th, The Boys will...
12/09/2016

8 days to go! Friday 23rd the Cover Girls will be at Tazanite and the Cover Boys at UCPC. Saturday 24th, The Boys will be at Tanzanite and the Girls will be performing at UCPC.

Nie meer lank nie dan kook ons by UCPC met niemand anders nie as Blackie Swart.
28/10/2015

Nie meer lank nie dan kook ons by UCPC met niemand anders nie as Blackie Swart.

DONDERDAG 08 OKTOBER TE UCPC
07/10/2015

DONDERDAG 08 OKTOBER TE UCPC

07/10/2015

BINGO AAND BY UCPC - DONDERDAG 8 OKTOBER
KOM GENIET N AAND VOL FUN EN GAMES SAAM MET ONS EN STAAN N KANS OM AWESOME PRYSE TE WEN...

Saterdag 29 Augustus om 13h00 is weer Auction dag. So kom kyk wat se bargains daar is en as jy iets het wat nie meer geb...
27/08/2015

Saterdag 29 Augustus om 13h00 is weer Auction dag. So kom kyk wat se bargains daar is en as jy iets het wat nie meer gebruik word nie, bring dit en kyk of iemand anders dit nie nodig het nie. So druk jy dalk n paar rand in die sak vir iets wat in jou pad staan.

Maandag hou die duiwe club n veiling op hul vlieg duiwe vir eninge iemand wat belangstel.  Lees asb die reels en voorwaa...
08/08/2015

Maandag hou die duiwe club n veiling op hul vlieg duiwe vir eninge iemand wat belangstel. Lees asb die reels en voorwaardes aangeheg.

SILENT SOLDIERS WHEELCHAIR CHARITY RUN - SONDAG 9 AUGUSTUS 2015 TE UCPC SAPPHIRE SPORTSBAR - 5 MITCHELLE STRAAT.Hekke op...
05/08/2015

SILENT SOLDIERS WHEELCHAIR CHARITY RUN - SONDAG 9 AUGUSTUS 2015 TE UCPC SAPPHIRE SPORTSBAR - 5 MITCHELLE STRAAT.
Hekke open om 8h00
10h00 open die dag met n kerk diens en daarna n kort presentation gelewer deur Silent Soldiers.
10h00 begin Jacques Koekemoer met musiek.
13h00 sal die fun en games begin
14h30 is dit kuier en musiek tyd
18h00 vind die prys uitdeling plaas.

Die volgende sangers sal julle deur die loop van die dag vermaak:
Ozzy (Hendry)
Gerhard Pace
Peppi
Marilize Marelize Mallie Els
Savanna Rustenberg
Minke van Ghent
Ruchan van Staden
Leola Jonck
Gerrit de Jager
Lizaan Lizanne Olivier

Kos stalletjies sal beskikbaar wees - Curry& rys. Curry bunnies, Worsrolle en Chips, Pie's en n koffie kroeg.

Kom geniet n heerlike dag saam met ons. Beloof om iets vir almal te he om die dag aangenaam te maak.
Sien julle daar!!!!!!!!!!!!
Onthou dis Maandag n vakansie dag so niks hou julle terug nie.

Donderdag aand 30 Julie hou ons weer n Bingo aand. Lekker pryse om te wen en groot pret.  Kom geniet die aand saam met o...
28/07/2015

Donderdag aand 30 Julie hou ons weer n Bingo aand. Lekker pryse om te wen en groot pret. Kom geniet die aand saam met ons en kyk of jy ons wenner is....

Dit is waarvoor die Silent Soldiers staan.  ons almal ken iemand wat diensplig gedoen het, selfs iemand verloor het gedu...
20/07/2015

Dit is waarvoor die Silent Soldiers staan. ons almal ken iemand wat diensplig gedoen het, selfs iemand verloor het gedurende daardie tyd. Kom ondersteun asb hierdie mense wat hulde bring aan mense wat geen keuse gehad het as om hulle lewens te waag om hulle opdrag uit te voer nie. Dit vind plaas op 9 Augustus en beloof om n lekker dag vir oud en jonk te wees. Die hekke maak 8h00 oop. Dit sal afskop met n opennings diens, Daarna sal daar musiek verskaf word, games gespeel word en net lekker gekuier word.

Sondag 9 Augustus hou Silent Soldiers n Wheel Chair charity run by UCPC.  ALLe bikers welkom as ook enige ander belangst...
12/07/2015

Sondag 9 Augustus hou Silent Soldiers n Wheel Chair charity run by UCPC. ALLe bikers welkom as ook enige ander belangstellendes. Dit gaan n heerlike dag wees met lekker musiek, sangers en baie fun en games om almal besig te hou. Die oorgee van n rol stoel sal ook plaas vind gedurende die dag...
Later in die week sal ek julle bietjie meer inlig oor die Silent Soldiers en hulle diens aan ons ou veterane.

Die volgende Ladies Night sal op die 2de Julie plaas vind en dan maak ons weer soos met die vorige een, baie lag en vet ...
24/06/2015

Die volgende Ladies Night sal op die 2de Julie plaas vind en dan maak ons weer soos met die vorige een, baie lag en vet pret saam ladies wat weet om hulle te geniet. Sien julle daar...

Never ever let anyone steel your sunshine.
23/06/2015

Never ever let anyone steel your sunshine.

Address

5 Mitchell Street
Uitenhage
6229

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ucpc Sportsbar Uitenhage posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category