R&H Embroidery and Printing

R&H Embroidery and Printing for all your embroidery and printing needs.

06/05/2024
Valentines 2024Vonkel Druiwesap met 2 glase U kan name op ook sit en foto op bottelR150
19/01/2024

Valentines 2024
Vonkel Druiwesap met 2 glase
U kan name op ook sit en foto op bottel
R150

So is ons die laaste ure van 2022. Ons het 'n jaar van uitdagings gehad en het beter uit gestap. Dankie aan almal wat di...
31/12/2022

So is ons die laaste ure van 2022.
Ons het 'n jaar van uitdagings gehad en het beter uit gestap. Dankie aan almal wat die pad saam met ons gestap het.
Mag 2023 net positief en goed wees vir ons almal.
Gelukkige Nuwe Jaar aan al my vriende en familie. 🍻🥂

Some orders done
22/09/2022

Some orders done

R165Maak dit die perfekteValentines ofMancave ofBar present.Woorde kan verander word.WhatsApp 067 758 1784 om bestelling...
26/01/2022

R165
Maak dit die perfekte
Valentines of
Mancave of
Bar present.

Woorde kan verander word.
WhatsApp 067 758 1784 om bestelling te plaas.

Valentines Day is around the corner Whatsapp for orders067 758 1784
18/01/2022

Valentines Day is around the corner
Whatsapp for orders
067 758 1784

Ons by R&H Embroidery and printing wil aan ons kliente baie dankie se vir al die ondersteuning deur die jaar van 2021. A...
23/12/2021

Ons by R&H Embroidery and printing wil aan ons kliente baie dankie se vir al die ondersteuning deur die jaar van 2021. Als wat mooi is en ons sien mekaar weer die 1ste week van 2022.

12/12/2021

Neem asb kennis dis die laaste week van bestellings ons verskaffers maak die week toe laaste bestelling sal geneem word 15 Des 2021 en laaste bestelling sal voltooi wees teen die laaste 23 Des 2021.
Lekker week vir ons mense

R30Personalized keyring
06/12/2021

R30
Personalized keyring

R1401 Hout boksie met Kersfees boodskappie1 Koppie met foto van u keuse1 Pakkie soetkoekies1 CappuccinoCappicino
05/12/2021

R140
1 Hout boksie met Kersfees boodskappie
1 Koppie met foto van u keuse
1 Pakkie soetkoekies
1 CappuccinoCappicino

Address

Jane Street 75
Touwsrivier
6880

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27677581784

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when R&H Embroidery and Printing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to R&H Embroidery and Printing:

Share