06/06/2026
Kom geniet heerlike kos, vriendelike diens en 'n rustige atmosfeer by Khaya Kwa Restaurant.
Moenie dat die koue jou keer nie – ons verwarmers sorg vir 'n warm en gemaklike kuierervaring terwyl jy ons smaaklike geregte geniet.
Ons sien uit daarna om jou te verwelkom!
Khaya Kwa Restaurant
📍 Marekele Road 40, Thabazimbi
📞 073 578 8728 / 083 333 4669