29/03/2013
Friday 29 March 2013
Kom geniet die paas naweek saam ons hier by Morgans Thabazinbi met sanger en dj en promosie
Windhoek promosie behels die volgende koop twee en kry n krap kaartjie en staan n kaans om n prys te wen
Ons sanger vir die aand is Neil Somers en ons Dj is Louis the kid