Oppi Plaas Pub & Grill, Koedoeskop

Oppi Plaas Pub & Grill, Koedoeskop Oppi Plaas Pub & Grill offers you a "One stop" experience where you can enjoy shopping, refreshments and a sit down lunch!

Imbabala Arts & Crafts and the Oppi Plaas Pub & Grill offers you a "One stop" experience where you can enjoy shopping, refreshments and a sit down lunch or dinner.

‘n Paar aandenking stukke van Oppi Plaas Pub & Grill te koop. Whatsapp my indien belangstel. Charmaine - 0797575992HoutB...
05/11/2024

‘n Paar aandenking stukke van Oppi Plaas Pub & Grill te koop. Whatsapp my indien belangstel. Charmaine - 0797575992
HoutBorde x 20
Pizza Borde x 8
Sous Houers x 10
Coasters x 16

31/10/2024

Hoe som mens 6 jaar se “memories” op. Baie Dankie vir almal se ondersteuning die afgelope 6 jaar. Ons gaan elkeen van julle mis maar die “memories” sal altyd daar wees. 🤗 Groete, Walter & Charmaine

25/10/2024
Opsoek na iets vir die kinders om te doen, naweke of vir ‘n partytjie… Kontak ons gerug vir die huur van ons Springkaste...
24/10/2024

Opsoek na iets vir die kinders om te doen, naweke of vir ‘n partytjie… Kontak ons gerug vir die huur van ons Springkasteel of Dubbel Waterwurm! 😁

Some more happy clients collected their Platters over the weekend… Contact us for any catering services for your events…...
21/10/2024

Some more happy clients collected their Platters over the weekend…
Contact us for any catering services for your events…
☎️ 064 078 0947

Monday Special 🍔
21/10/2024

Monday Special 🍔

Moenie uitmis op die lekker drank Special nie… Tot 30 Oktober 2024 geldig. 🍻🍹🥃🥂
15/10/2024

Moenie uitmis op die lekker drank Special nie… Tot 30 Oktober 2024 geldig. 🍻🍹🥃🥂

Moenie uitmis om jou volgende funksie by ons te hou nie… Verjaarsdae, BabaTee, Bacholers, geen funksie is te klein of gr...
10/05/2024

Moenie uitmis om jou volgende funksie by ons te hou nie… Verjaarsdae, BabaTee, Bacholers, geen funksie is te klein of groot vir ons nie.
Skakel ons gerus: ☎️ 064 078 0947

Blinkwater Lodge OPEN again… looking for accomodation in the Koedoeskop area. Please feel free to contact us…. ☎️ 082 30...
06/03/2024

Blinkwater Lodge OPEN again… looking for accomodation in the Koedoeskop area. Please feel free to contact us…. ☎️ 082 302 0824 or 📧 [email protected]

Moenie ons heerlike Gevriesde Maaltye mis nie… soveel makliker as om voor die stoof te staan en kook. 🤗😁
22/02/2023

Moenie ons heerlike Gevriesde Maaltye mis nie… soveel makliker as om voor die stoof te staan en kook. 🤗😁

10/02/2023

Kom geniet ‘n Romantiese Aand saam die Spesiale Persoon in jou lewe by ons vir Valentyn’s Aand. Dinsdag 14 Februarie @ 17h30. Bespreekings Noodsaaklik! 064 078 0947

Moenie môre aand se Rugby misloop nie. Kom geniet die aand saam ons 🍔🥩🍻🥃🍹🏈
04/11/2022

Moenie môre aand se Rugby misloop nie. Kom geniet die aand saam ons 🍔🥩🍻🥃🍹🏈

Address

Blinkwater Koedoeskop
Thabazimbi
0361

Opening Hours

Monday 08:00 - 20:00
Tuesday 08:00 - 20:00
Wednesday 08:00 - 20:00
Thursday 08:00 - 20:00
Friday 08:00 - 20:00
Saturday 08:00 - 20:00
Sunday 08:00 - 15:00

Telephone

+27640780947

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oppi Plaas Pub & Grill, Koedoeskop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Oppi Plaas Pub & Grill, Koedoeskop:

Share

Category