Waterberg 400

Waterberg 400 SA Rally Raid - Waterberg 400

14/06/2023

A video review of the Sugarbelt 400 event, round 2 of the 2023 South African Rally Raid Championship.

04/06/2023
04/06/2023
28/05/2023

Laerskool Koedoeskop en Waterberg Toerisme bied aan Waterberg 400 dis 'n groot SA Rally ter voorbereiding vir die Dakar Rally. Die byeenkoms vind plaas vanaf 9 - 11 November die twee groot dae is 10 - 11 Nov. Spanne begin al die 09 Nov opstel. Ons beplan 'n groot vlooimark. Spasie is beskikbaar vir enige tipe stalletjie spasie grootte is 4 x 4 meter. Koste per spasie waar jy kan doen wat jy wil is R500. Slegs spasie word voorsien bybehore is jou eie keuse. Indien u belangstel whatsapp vir Gideon 0742585525 of kontak vir navrae. Groete Gideon

28/05/2023

Address

Thabazimbi

Telephone

+27742585525

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Waterberg 400 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Waterberg 400:

Share

Category