Karibu Pub - Herinneringe

Karibu Pub - Herinneringe PUB & Lounge,DSTV for all the Sport

St Patrick's day memories in Karibu - 2018
18/03/2023

St Patrick's day memories in Karibu - 2018

Julle 2 groot maters kyk nou af na ons toe. YSTERS👍👍👍
26/03/2022

Julle 2 groot maters kyk nou af na ons toe. YSTERS👍👍👍

Paulie, vir n paar dae loop ek nou al in dwaal... soos ons almal wat jou lief het. En toe besef ek jy is dalk nie meer h...
26/03/2022

Paulie, vir n paar dae loop ek nou al in dwaal... soos ons almal wat jou lief het. En toe besef ek jy is dalk nie meer hier nie, maar ek het memories en soveel wat ek nooit sal vergeet nie. Soos wys my jou lemoene en daai lag wat aansteeklik was. En in karibu as jy vir my se vat net vir jakes agter die counter uit ek sal pak en als sal reg wees. Die aande se kuier op don williams en laurika rauch.. So gesing dat ons hees is en dan stres ons oor watse kak jy aanjaag as ons die voice notes en daai lag hoor. Die baie oggende se opstaan na n dik kuier en dan kom daai whatsapp op die braai groepie... Goeie more.. goeie more liedjie wat sny tot op die been en my laat kliphard lag soos n malletjie maar my laat smile (snaaks ek sal nie omgee om moreoggend die song te hoor en dan steek hy heeldag vas nie) Al het ons mekaar die laaste tyd min gesien, Paulie weet net jy sal altyd n plekkie hê in my hart.

26/03/2022

Die nag na die dag vantevore se nuus…

Vanoogend sit ek hier. Nogsteeds verslae. Kan nie glo dat dit gebeur het nie. Ons almal sit verslae. Ons almal sê maar ons het laas week met jou gepraat. Ons het Saterdag aand nog gelag vir al jou geite wat jy aanjaag. Gesit en wag vir die lig om optegaan. Vanoggend kom ek agter jou lig het opgegaan my vriend. Jy was die lig. Jy uitbundige lag – uit jou g*t uit. Jy het lag lekker laat klink. Jy was altyd daar. In Karibu dae hoef ons nie te worry nie – jy sal dit sort, jou woorde altyd, “Ek is daar Jakes, jy weet mos” Ons sê baie – almal het verander maar tog iewers weggesteek het ons dieselfde gebly. Dalk nie meer so saam gekuier nie maar tog nog altyd n Karibu familie. Ek gaan nie sê jy is te vroeg weg nie (alhoewel ek dit d**k en weet). Jy het net op die einde van jou aardse pad gekom. Paula… doen die leeu loop wys daai lamoene, lag tjomma. Fok man… Gaan groot my pal. Hell Boys. Ek was nie reg vir die een nie. Ons mis jou alreeds.😭😭

14/10/2019

Missing Karibu a lot, it was a true safe space and a home away from home...

19/09/2019

Karibu is toe en bestaan nie meer nie

19/08/2019

Vandag het die Karibu era tot n einde gekom. Baie dankie vir al ons vriende wat ons oor die jare gemaak het vir al julle ondersteuning. Ons sien julle in die rondte😂

19/08/2019
Afskop 17h05! Kom join ons 🥳
20/07/2019

Afskop 17h05! Kom join ons 🥳

Brandy specials, Whiskey specials, shooter specials and so much more!! So put on your best Christmas do and come jingle ...
02/07/2019

Brandy specials, Whiskey specials, shooter specials and so much more!! So put on your best Christmas do and come jingle away with us at the hottest spot in town!!

Raak ontslae van die "Monday blues"en kom drink n yskoue Budweiser vir slegs R17!!!
03/06/2019

Raak ontslae van die "Monday blues"en kom drink n yskoue Budweiser vir slegs R17!!!

Address

Stilbaai
6674

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karibu Pub - Herinneringe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category