28/12/2023
Dankie aan Mentors vir 'n lekker vertoning in Jeffrey's gister. Hier is ons Safari Sterre!!!
Mag die laaste paar daggies van 2023 jul vul met liefde in oorvloed!
Groete
Die Spektrum Kinderteater Span