Klein Libertas Theatre

Klein Libertas Theatre Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Klein Libertas Theatre, Stellenbosch.

Since the theatre building burnt down in 2015, the Klein Libertas Theatre's has been operating "online" and making use of Venues in Stellenbosch to host events.

Wat 'n talentvolle span. Julle rock Hoërskool Paarl Vallei! Super cool vertoning van "Boet en Saartjie" by die Suidooste...
02/05/2026

Wat 'n talentvolle span. Julle rock Hoërskool Paarl Vallei! Super cool vertoning van "Boet en Saartjie" by die Suidoosterfees vanmiddag. Julle het die toekenning vir die Beste Produksie by die Klein Libertasteater Tienertoneelfees 2025 beslis verdien.

Baie geluk Hoërskool Paarl Vallei met julle puik produksie van "Boet en Saartjie" in die Arena Teater by die Suidoosterf...
02/05/2026

Baie geluk Hoërskool Paarl Vallei met julle puik produksie van "Boet en Saartjie" in die Arena Teater by die Suidoosterfees vanmiddag. Julle het die gehoor in trane gehad. Geluk met 'n roerende teks Darryl Spijkers!

Juanita Swanepoel, die in-huis regisseuse van die Klein Libertasteater in Stellenbosch vanaf 2001 totdat die teater afge...
21/04/2026

Juanita Swanepoel, die in-huis regisseuse van die Klein Libertasteater in Stellenbosch vanaf 2001 totdat die teater afgebrand het in Junie 2015, het vanjaar by die 16de kykNET Fiëstas ’n Fiësta vir haar lewensbydrae tot die Suid-Afrikaanse vermaakbedryf ontvang.

Sy het nie net as aktrise en regisseuse verskeie toekennings in haar loopbaan ontvang nie, maar vele akteurs het ook onder haar regiediening benoemings en toekennings ontvang.

Inligting verskaf deur: Carien Punt
Foto's: Skermgrepe uit onderhoud op KykNet se Fiesta-program.

Oom Shakes leer skoonmaak! 'n Onlanges opname deur die Kaapse Wynland Distrik Munisipaliteit. Kyk gerus en geniet!
16/03/2026

Oom Shakes leer skoonmaak! 'n Onlanges opname deur die Kaapse Wynland Distrik Munisipaliteit. Kyk gerus en geniet!

On Tuesday, 10 February 2026, we filmed the interactive theatre production Oom Shakes Leer Skoonmaak, part of our annual Interactive Theatre Programme run by...

So glad the theatre is still going strong since it's inception in 1960. 🥳
16/03/2026

So glad the theatre is still going strong since it's inception in 1960. 🥳

"Oom Shakes leer skoonmaak" - Hierdie produksie is in opdrag van die Kaapse Wynland Distrik Munisipaliteit geskep om inligting the verskaf aan leerders rakende higiëne en veiligheid rondom die bediening van kos. Vanaf Februarie tot einde April 2026 word altesaam 65 opvoerings by skole in die Stellenbosch, Drakenstein-, Breedevallei-, Langeberg- en Witzenberg areas gedoen.

Afhangende van die leerders se taal, word die opvoerings in Afrikaans, Engels of isiXhosa gedoen.

Die akteurs in die 2026 produksie is (agter, links na regs): Jurgen McEwan, Dean van der Ventel, Kgahliso Matloga, Lukhona Mkunyana, Aviwe Ngabom en (voor, links), Noxolo Bodlani. Saam op die foto is Carien Punt, wat vanaf 2005 projekbestuurder en sekretaresse was en wat die gemeenskapsteater onder haar vlerk geneem het.

"Oom Shakes leer skoonmaak" - Hierdie produksie is in opdrag van die Kaapse Wynland Distrik Munisipaliteit geskep om inl...
16/03/2026

"Oom Shakes leer skoonmaak" - Hierdie produksie is in opdrag van die Kaapse Wynland Distrik Munisipaliteit geskep om inligting the verskaf aan leerders rakende higiëne en veiligheid rondom die bediening van kos. Vanaf Februarie tot einde April 2026 word altesaam 65 opvoerings by skole in die Stellenbosch, Drakenstein-, Breedevallei-, Langeberg- en Witzenberg areas gedoen.

Afhangende van die leerders se taal, word die opvoerings in Afrikaans, Engels of isiXhosa gedoen.

Die akteurs in die 2026 produksie is (agter, links na regs): Jurgen McEwan, Dean van der Ventel, Kgahliso Matloga, Lukhona Mkunyana, Aviwe Ngabom en (voor, links), Noxolo Bodlani. Saam op die foto is Carien Punt, wat vanaf 2005 projekbestuurder en sekretaresse was en wat die gemeenskapsteater onder haar vlerk geneem het.

Baie dankie aan die beoordelaars Waldi Schultz, Ira Blanckenberg en Oscar Petersen vir hulle harde werk by die Klein Lib...
14/08/2023

Baie dankie aan die beoordelaars Waldi Schultz, Ira Blanckenberg en Oscar Petersen vir hulle harde werk by die Klein Libertas Teater Toneelfees 2023!

Baie geluk aan Paul Roos Gimnasium! Hulle produksie "Broers" het vanjaar die Klein Libertas Teater Toneelfees se wisselt...
14/08/2023

Baie geluk aan Paul Roos Gimnasium! Hulle produksie "Broers" het vanjaar die Klein Libertas Teater Toneelfees se wisseltrofee vir beste produksie van die fees gewen.

27/06/2023

En oor 'n maand hou die KLT uiteindelik weer hul eerste Tienertoneelfees na die pandemie. 👏 In 2019 het Hoërskool Tygerberg weggestap met die wisseltrofee vir Marguerite du Bois se "Die Meisie met Môre in haar oë" wat deur Perdita van Dijk du Bois geskryf is. Kan nie wag om weer vanjaar al die wonderlike talent te sien nie!

Address

Stellenbosch
7600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Libertas Theatre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Klein Libertas Theatre:

Share