8th Man at D'Vine Bistro

8th Man at D'Vine Bistro For a heartwarming welcome and great food come and join us at 8th Man Rugby Museum. We prepare our food ourselves and keep the prices reasonable.

A family-owned restaurant in the heart of the Boland with a rugby collection of more than 200 jerseys! We believe eating food is an experience and we try to make food that taste great and will keep you coming back for more. We have a fully licensed bar and would love to meet everybody as we believe we want a friendly homely place where everybody will feel welcome. Our Restaurant is also available for your functions- contact us to find out more!

๐Ÿ˜”๐Ÿฅบ๐Ÿ™๐Ÿ™๐Ÿป
25/10/2020

๐Ÿ˜”๐Ÿฅบ๐Ÿ™๐Ÿ™๐Ÿป

Totsiens๐Ÿ‘Œ๐Ÿป
12/10/2020

Totsiens๐Ÿ‘Œ๐Ÿป

05/10/2020
Beste 8th Man Familie en Vriende Dit is vir ons vandag baie hartseer om vir almal te laat weet dat ons deure ongelukkig ...
01/10/2020

Beste 8th Man Familie en Vriende
Dit is vir ons vandag baie hartseer om vir almal te laat weet dat ons deure ongelukkig op 10 Oktober 2020 gaan sluit. Regulasies en aangrensende bure wat klagtes lรช oor ons kliรซnte wat teen 21:30 nog kuier noodsaak ons ongelukkig om toe te maak.
Dankie vir julle ongelooflike ondersteuning die afgelope 3 jaar. Kom loer asb nog in tot en met ons moet sluit. Laat weet ons asb ook indien julle weet van ander werksgeleentheid vir ons ongelooflike span werkers.
Hoop ons sien julle gou weer in die toekoms.๐Ÿป
Groete Die Swanepoel-familie ๐Ÿ–ค8๏ธโƒฃ๐Ÿ‰

Dream Team ๐Ÿ‘Œ๐Ÿป
26/09/2020

Dream Team ๐Ÿ‘Œ๐Ÿป

Ontmoet ons 4 nuwe vriende!
18/09/2020

Ontmoet ons 4 nuwe vriende!

Baie dankie aan Jean Stemmet en die Paarl Gimnasium se bemarkingspan vir die wonderlike aanwins tot die 8th Man Rugby Mu...
05/09/2020

Baie dankie aan Jean Stemmet en die Paarl Gimnasium se bemarkingspan vir die wonderlike aanwins tot die 8th Man Rugby Museum!

Dankie vir die ongelooflike ondersteuning sedert ons deure oopgemaak het na Lockdown! Ons is hier om te bly en kom genie...
28/08/2020

Dankie vir die ongelooflike ondersteuning sedert ons deure oopgemaak het na Lockdown!

Ons is hier om te bly en kom geniet heerlike geselligheid en kos teen billike pryse op jou voorstoep!

Stellenbrau Lager R99 vir 1.5L Jug
Boerewors Rolls vir R38
Mince Vetkoek vir R38
Nachos, Chicken Strips, Steak, Meal of the day, Burgers, Schnitzels, Loaded Fries, ontbyte, heerlike wiesenhof koffie, drank specials en nog vele meer!

You can eat an omelet at midnight, at lunchtime, all day long. Itโ€™s perfect for every occasion. - Wolfgang Puck
24/08/2020

You can eat an omelet at midnight, at lunchtime, all day long. Itโ€™s perfect for every occasion. - Wolfgang Puck

Dankie almal vir โ€˜n wonderlike week van ondersteuning en hoop vir die toekoms! Ons nooi julle uit om โ€˜n draai te maak in...
24/08/2020

Dankie almal vir โ€˜n wonderlike week van ondersteuning en hoop vir die toekoms! Ons nooi julle uit om โ€˜n draai te maak in die komende weke๐Ÿ‘Œ๐Ÿป

Address

9 Stone Square, Welgevonden
Stellenbosch
7600

Opening Hours

Monday 09:00 - 21:30
Tuesday 09:00 - 21:30
Wednesday 09:00 - 21:30
Thursday 09:00 - 21:30
Friday 09:00 - 21:30
Saturday 09:00 - 21:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 8th Man at D'Vine Bistro posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category