Standerton & Distrik Hengelklub

Standerton & Distrik Hengelklub Aansluitings kan gedoen word by Francois Scheepers Strydomstraat 22A Meyerville, Standerton.

Voorsitter : Francois Scheepers - 083 279 4498
Sekretaresse : Dalene Hoffman - 082 867 7716
Tesourier : Riaan Draper - 082 550 5499
Reklame : Dewalt Steenkamp 0790250602
Klubkaptein: Joppie de Beer 0832730579
Ondervoorsitter: Louis Fourie
0813658638

Ons hengelaars hou net aan om ons trots te maak!Baie geluk met julle prestasie manne, julle is ysters!
14/12/2025

Ons hengelaars hou net aan om ons trots te maak!

Baie geluk met julle prestasie manne, julle is ysters!

Dit is net groot trots wat ons ons klublede geluk wens met hul opname in die SAVOF spanne vir die nuwe seisoen!Jopie de ...
04/12/2025

Dit is net groot trots wat ons ons klublede geluk wens met hul opname in die SAVOF spanne vir die nuwe seisoen!

Jopie de Beer em Dewald Steenkamp word opgeneem in die SAVOF Meesters A span as hengelaar en bestuurder onderskeidelik en Danie Luies in die Meesters B Span.

Baie geluk aan Anri Murray met haar prestasie op die afgelope Pro Mania finaal waar sy algeheel 3de eindig in die dames ...
04/12/2025

Baie geluk aan Anri Murray met haar prestasie op die afgelope Pro Mania finaal waar sy algeheel 3de eindig in die dames afdeling! Jy maak ons trots!

Congratulations to the Winners in the Ladies Division during the Pro Mania Final 2025!

A big thanks to For Anglers for their support.

Standerton en Distrikte Hengelklub Prysuitdeling 2025Soos elke jaar was dit weer ‘n voorreg on ons jaarlikse prysuitdeli...
04/12/2025

Standerton en Distrikte Hengelklub Prysuitdeling 2025

Soos elke jaar was dit weer ‘n voorreg on ons jaarlikse prysuitdeling aan te bied waar ons die harde werk en prestasies van ons lede vir die afgelope hengeljaar op klub, provinsiale, nasionale en internasionale vlak kan vereer!

Ons is bitterlik trots op elkeen van julle en sien uit vir die nuwe seisoen!

10/06/2025
Klubkompetisie 7 Junie 2024. n Moeilike dag by Trichardtsfontein dam maar kyk "All the smiling faces"Klubkompetisie 7 Ju...
08/06/2025

Klubkompetisie 7 Junie 2024. n Moeilike dag by Trichardtsfontein dam maar kyk "All the smiling faces"
Klubkompetisie 7 Junie 2025
n Moeilike dag by Trichardtsfontein
Uitslae:
Junior

1.PJ Lombard 1vis 0.340kg

Dames

1.M Smit 7 vis 2.390kg
2.J Lombard 1 vis 0.340kg

Seniors

1.H Kapp 9 vis 2.295kg
2.F Scheepers 5 vis 2.430kg
3.D Gravett 5 vis 1.970kg
4.R Draper 3 vis 3.195kg
5.C Jacobs 3 vis 1.835kg
6.J Smit 3 vis 0.835kg
7.J de Lange 2 vis 0.900kg
8.F Botha 2 vis 0.815kg
Ons het n totaal van 41 vis gevang vir 17.665kg

06/06/2025

Goeie naand almal. Ek is vanaand n baie trotse voorsitter. Ek het die uitslae en spanne ontvang na die afgelope proewe. Ons klublede het sowaar soos altyd hulle staal gewys. Baie geluk aan ieder en elk van julle wat in die spanne opgeneem is. Gaan na julle onderskeie SA kampioenskappe en wees n trotse ambassadeur van Standerton HK, Mpumalanga Hengel ,jouself, jou familie en die wonderlike sport wat ons beoefen en tot eer van ons Hemelse Vader . Ek gee n opsomming van al die spanne:
O/13A
K Kruger
L Kruger

O/19B
J de Jager sr

O/19A
PJLombard
WJ Lombard
J de Jager jr

Dames
D Hoffman
A Murray
D Steenkamp
W vd Vyver

Meesteresse
K Dalby
H Stoltz

Meesters A
L Fourie
W vd Vyver
D Steenkamp
J de Beer

Veterane
F Botha

Senior C
R Marx
C Jacobs
J Steenkamp
J J Smit
J de Jager sr

Senior B
G Lues
D Gravett
J de Beer
L Fourie

Senior A
R Nortje
M Ludick
G Fransman
D Steenkamp
A Ferreira
W vd Vyver

02/02/2025

Baie dankie Thomas!!! Is ek reg as ek sê ons is die enigste hengelklub met n "song"???
Ek bars van trots!!!

28/01/2025

Ons Klubkompetisie vir Februarie vind plaas Saterdag 1 Februarie 2025 by Trichardtsfonteindam.

Enige besoekers wat belangstel om deel te neem en die dag met ons te deel is welkom. Ons kom bymekaar by die ingang van Secunda HK se klubwater om 5:45.

Sterkte vir julle voorbereiding!

Address

Standerton
2430

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Standerton & Distrik Hengelklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Standerton & Distrik Hengelklub:

Share