Wild Stallion Restaurant, Pub, Car Wash and Venue

Wild Stallion Restaurant, Pub, Car Wash and Venue Wild Stallions offer a family restaurant, proffessional car wash, kids play area with lots of fun an Children play area and entertainment.

Venue for any function.

Springbok vs Wallis rugby by Wild Stallions met baie specials.Shooters:Springbokkies R15 elkBanana B. J. R15 elkPoncho C...
15/07/2022

Springbok vs Wallis rugby by Wild Stallions met baie specials.
Shooters:
Springbokkies R15 elk
Banana B. J. R15 elk
Poncho Coffe R15 elk
Pancakes (Nitro & Amarula) R15 elk
Turkish delight R15 elk
Tang Groen/Rooi R10 elk

Whitleyneill Gin dubbel met mix R25
Belgravia Gin dubbel met mix R25
Tipo Tinto dubbel met mix R20

Cyders R15 elk.
Savanna Lite
Savanna Loco
Savanna Angry Lemon
Smirnoff Storm
Smirnoff Pine Twist
Brutal Fruit Ruby Apple
Belgravia Gin & Blue Tonic

Specials van 16:00.
T&C Apply

Hierdie vriendelike meisie het by Wild Stallions opgedaag. As dit jou kind is kan jy haar kom haal. Sy gaan haar eienaar...
24/05/2022

Hierdie vriendelike meisie het by Wild Stallions opgedaag. As dit jou kind is kan jy haar kom haal. Sy gaan haar eienaars baie mis.
Kontak no 0828086258.

Hierdie Vrydag 27 Mei 2022 het ons n hele paar specials vir die dames. Kom kuier en dans met heerlike musiek. Julle kies...
24/05/2022

Hierdie Vrydag 27 Mei 2022 het ons n hele paar specials vir die dames. Kom kuier en dans met heerlike musiek. Julle kies die musiek wat gespeel word na julle smaak. Moet dit nie mis nie.

Specials begin 19:00 tot toemaak.

Hi daar vir die wat nog na Ricus se show wil kom. Julle is meer as welkom. Kaartjies is beskikbaar by die hek. Bring vir...
14/05/2022

Hi daar vir die wat nog na Ricus se show wil kom. Julle is meer as welkom. Kaartjies is beskikbaar by die hek. Bring vir jou n kampstoel saam. Kom vroeg om n lekker plekkie te kry.
Sien julle daar.

Friday the 13th party @ Wild Stallions. Join ons vir n lekker kuier, lekker musiek kom dans en skop die naweek af.Specia...
12/05/2022

Friday the 13th party @ Wild Stallions. Join ons vir n lekker kuier, lekker musiek kom dans en skop die naweek af.

Specials beskikbaar van 19:00 tot toemaak.

11/05/2022
Baie geluk Nicky. Employee of the month vir April. Well done. Keep up the good work. 🍻🍻🍻
06/05/2022

Baie geluk Nicky. Employee of the month vir April. Well done. Keep up the good work. 🍻🍻🍻

Nog n week dan is Ricus hier. Kom wys vir ons hoe PLOEG JY. 😁😁😁🤠🤠
06/05/2022

Nog n week dan is Ricus hier. Kom wys vir ons hoe PLOEG JY. 😁😁😁🤠🤠

Baie geluk aan Andre Sadler jy is die wenner van ons Ricus Nel kompetisie met jou dans passie Ploeg Jy. Jy kan ons konta...
05/05/2022

Baie geluk aan Andre Sadler jy is die wenner van ons Ricus Nel kompetisie met jou dans passie Ploeg Jy. Jy kan ons kontak om jou kaartjies te kry.

Sien jou by Ricus se show.

‼️‼️KOMPETISIE TYD‼️‼️Staan n kans om 10 kaartjies te wen by VIP tafel vir die Ricus Nel show 14 Mei 2022.Stuur vir ons ...
25/04/2022

‼️‼️KOMPETISIE TYD‼️‼️

Staan n kans om 10 kaartjies te wen by VIP tafel vir die Ricus Nel show 14 Mei 2022.

Stuur vir ons videos in die comments van waar jy dans moves en n storie uitbeeld op die song van Ricus Ploeg Jy.

Die wenner word op 4 Mei 2022 om 19:00 aangekondig.

Kan nie wag nie.

Music video by Ricus Nel performing Ploeg Jy?. © 2021 Ricus Nel

25/04/2022

Wat n lekker Saterdag was dit nie gewees nie. Baie dankie aan Carla-Lee, Reborne en die hoof show Brendan Peyper. Julle is puik kunstenaars julle het die mense lekker besig gehou. Alles wat mooi is in die toekoms vir julle almal.

Dankie aan al ons kliënte vir julle ondersteuning ons waardeer julle.

Vir die wat bietjie laat was om Brendan Peyper kaartjies te koop, daar sal kaartjies by die hek te koop wees.As jy jou k...
23/04/2022

Vir die wat bietjie laat was om Brendan Peyper kaartjies te koop, daar sal kaartjies by die hek te koop wees.

As jy jou kaartjie vandag by die hek koop bring net vir jou n kampstoel saam.

Sien julle daar.

Address

HF Verwoerd Road
Sasolburg
1947

Telephone

+27828086258

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wild Stallion Restaurant, Pub, Car Wash and Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category