23/06/2026
Kom rus en herlaai in die weskus! Ons oulike rondawel in Dwarskersbos is gelee in die super gewilde 'Op n Slakkepas' kompleks.
Klein Karools in Dwarskersbos kan 4 mense akkommodeer teen R1200 n nag.
Ten volle selfsorg. Gratis wifi. Slegs sowat 150m van die strand. Lieflike communal swembad. Entertainment area. En super veilig. Loopafstand na 3 lekker restaurante!
Kontak my gerus op 0845934447.
Weskus Hoekie, St Helena baai, 0845934447