22/08/2018
Kalakiri het nou verander na Pienk Rocks. Nuwe eienaars. Vir enige vrae kontak my gerus. Hes 082 415 6868.
Dankie vir al ons kliente se volgehoue ondersteuning. Braam en ek waardeer julle opreg. Groetnis en voorspoed op jul pad vorentoe.