Porky's PUB - 9 Quellerie st Witpoortjie

Porky's PUB - 9 Quellerie st Witpoortjie Party venue (seats 50), Family orientated establishment.

Fully licenced Pub with in & outdoor entertainment, Lapa, Braai, Pub lunches, Swimming Pool, DSTV-Sport, Pool Table (R5 coin), Fri & Sat dance with DJ Kobus, Sunday Karaoke 2:00pm - 7:00pm.

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Yolandi Wheeler Saayman, Geraldine Lubbe, Mario Alx Lomba...
12/02/2025

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Yolandi Wheeler Saayman, Geraldine Lubbe, Mario Alx Lombard, Renier Van Der Merwe

12/02/2025
Kom kyk hoe Drikus hom Wiks ... Want hy Weet nie Wat Drikus Weet nie!! Dis vroeg maar nie TE vroeg nie ... Sien julle da...
07/02/2025

Kom kyk hoe Drikus hom Wiks ... Want hy Weet nie Wat Drikus Weet nie!!
Dis vroeg maar nie TE vroeg nie ... Sien julle daar !!

Ons versoek U om na afloop van die diens, by Porky's bymekaar te kom om jou kersie aantesteek vir Nadia. 🕯Almal Welkom.🕯...
03/02/2025

Ons versoek U om na afloop van die diens, by Porky's bymekaar te kom om jou kersie aantesteek vir Nadia. 🕯Almal Welkom.🕯
We request you to please join us at Porky's after the service to light your candle for Nadia. 🕯All welcome.🕯

Wat n skok! Daar is nie woorde nie - Ons innige meegevoel aan Riaan, Ouers, Susters, Familie en Vriende.   Al is haar st...
26/01/2025

Wat n skok! Daar is nie woorde nie - Ons innige meegevoel aan Riaan, Ouers, Susters, Familie en Vriende.
Al is haar stem nou stil, en haar plek leeg, sal sy ewig in jul harte voort bly leef.
Koester al die mooi herinderinge .
Rus sag Nadia
🙏🕊💔

08/08/2024

Op 9 AUGUSTUS fier ons
VROUEDAG‼
Hope pret & plesier vir oud & jonk
Springkasteel, Verskeie Stalletjies, Karwas, Musiek, Kontant Kroeg en baie meer. Kom kuier saam by:
Porky's PUB
58 Quellerie st Witpoortjie
Stalletjies beskikbaar @ R50.
Navrae: Poppie 0829236455

21/07/2024

Moresê Almal
Baie dankie vir jul ondersteuning.
Porky's het geskud, die Bokke het mooi gespeel en die gees was goed! 🙌
SONDAG:
🎤OPEN MIC
KARAOKE vanaf 13h00
Almal Welkom!!
Kom geniet ñ koue enetjie of 6 saam ons, sing ñ paar songs en kuier lekker saam vriende.
Mooiloop tot later - Cindy💕

Baie Geluk aan Cindy en Dylan, trotse ouers van ñ pragtige gesonde baba seun, Ewandré!! 👶🍼Mag hy vir hulle net vreugde e...
14/07/2024

Baie Geluk aan Cindy en Dylan, trotse ouers van ñ pragtige gesonde baba seun, Ewandré!! 👶🍼
Mag hy vir hulle net vreugde en vrede bring.
Nb:
Porky's sal gesluit wees
vandag, maar ons is weer oop more vanaf 11h00.
Ons wens almal ñ baie geseënde Sondag toe.
Mooiloop, sien Môre🤗💞

20/03/2024

PORKY'S PUB
58 Quellerie st
Witpoortjie
🎤🕺🏻🎶🎤🕺🏻
KARAOKE
met Koster
Vrydag 22/03 19:00 tot Laat !!! Baie Specials
2x DBL KWV'S 🥃 ....
1x SINGLE WHISKY 🥃
(HARRIER & VAT69) ....
2X SINGEL NEON VODKA +MIX ....
10x WICKED WITCH🧙‍♀️ R100 ....
5x CACTUS JACK 🌵 R100 ...
Kom geniet n lekker koue enetjie 🍺 en sing n song of twee🔥🍻🐷
Waar is dit lekker .....
by PORKY'S is dit LEKKER !!!

22/02/2024

Dit is met groot leedwese dat ek hierdie boodskap plaas. My jarelange vriend Jan Pretorius, beter bekend as Jan Plot, het vanmiddag die tydelike met die ewige verruil. Ons innige meegevoel aan Hermien, Yolandie, Paul, kleinkinders, familie en vriende. Nog ñ Groot boom het geval. Rus Sag Jan, jy is nou veilig by Jesus.🪽🤍🕊️

Address

58 Quellerie Street Witpoortjie. Roodepoort.
Roodepoort
1724

Opening Hours

Tuesday 10:00 - 23:01
Wednesday 10:00 - 23:01
Thursday 10:00 - 23:01
Friday 10:00 - 01:00
Saturday 10:00 - 01:00
Sunday 10:00 - 20:00

Telephone

+27825760504

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Porky's PUB - 9 Quellerie st Witpoortjie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category