Vrolike Vinkies Bewaarskool

Vrolike Vinkies Bewaarskool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Vrolike Vinkies Bewaarskool, Wesley straat, Robertson.

Laas kwartaal se funksie
10/10/2023

Laas kwartaal se funksie

Van Loveren kuier by die Vinke.Dankie Van Loveren vir ons dorpie wat weer splinter nuut lyk en gras so mooi en netjies,s...
18/07/2023

Van Loveren kuier by die Vinke.Dankie Van Loveren vir ons dorpie wat weer splinter nuut lyk en gras so mooi en netjies,selfs die maagies wat gevul was.

02/07/2020

Geagte Ouers en Voogde

Ons Wil net onder U aandag bring Dat Maandag en Dinsdag Sal ons vergadering het vir alle Ouers. Die tye is van 12uur die middag en 6uur die aand net Maandag, 6 July en Dinsdag, 7 July.

Vinkie Groete.

21/10/2019

Die opedag se datum is 22nov vanaf 9uur.alle maatjies moet teenwoordig wees. Alle deposito gelde is R250 en moet die dag van opedag betaal wees. Van januarie 2020 Sal die skoolfonds R300 elke maand wees vir al die maatjies. Al die ou kinders moet ook hier wees. Almal se deposito moet die 22 Nov betaal wees om kind se plek te verseker.

VINKIE GROETE

19/09/2019

Maandag 23Sept karaoke by cosy cove R20
Tyd:8uur

Kom ondersteun ons ASB!!!
12/11/2018

Kom ondersteun ons ASB!!!

Chicken strips&slapchips
07/09/2018

Chicken strips&slapchips

LosliddagLyk hulle ni te oulik in hulle kostuums💖
07/09/2018

Losliddag
Lyk hulle ni te oulik in hulle kostuums💖

Valentine's Day 2018 kinders lyk te pragtig
14/02/2018

Valentine's Day 2018
kinders lyk te pragtig

pajamas party2017
08/09/2017

pajamas party
2017

06/06/2017

Vinkie Ouers indien dit more storm weer is soos die nuus dit voorspel hou asb U kinders asb veilig binne in die huis.

Address

Wesley Straat
Robertson
6705

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vrolike Vinkies Bewaarskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share