Mampoer Kultuur Stokers Gilde

Mampoer Kultuur Stokers Gilde Mampoer en Witblits Die bevordering van die stookkultuur om alkohol te distilleer op die tradisionele manier, met 'n koper ketel.

Het jy al Mampoer geproe? Ja / Nee / Ek is ’n kenner!Laat weet ons in die kommentaar
14/09/2026

Het jy al Mampoer geproe?
Ja / Nee / Ek is ’n kenner!
Laat weet ons in die kommentaar

Wie is die eerste 3 mense wat jy sal bel as jy sê:“ONS GAAN MAMPOERFEES TOE!”Tag hulle hieronder!
09/09/2026

Wie is die eerste 3 mense wat jy sal bel as jy sê:
“ONS GAAN MAMPOERFEES TOE!”

Tag hulle hieronder!

Ons is ook op Tik Tok
08/09/2026

Ons is ook op Tik Tok

78 Followers, 7 Following, 319 Likes - Watch awesome short videos created by MampoerFees

08/09/2026

Onthou volgende jaar se fees by die VTM

ONS WIL BY JOU WEET!Wat was jou gunsteling deel van die Mampoerfees 2026?Kies een:🍹Mampoer🎶 Musiek🍔 Kos🛍️ Stalletjies👨‍👩...
08/09/2026

ONS WIL BY JOU WEET!

Wat was jou gunsteling deel van die Mampoerfees 2026?

Kies een:

🍹Mampoer
🎶 Musiek
🍔 Kos
🛍️ Stalletjies
👨‍👩‍👧‍👦 Familie en vriende
🔥 Die hele atmosfeer!

Los jou antwoord hieronder!

07/09/2026

Ons kyk vandag terug na die lekkerste Mampoerfees 2026!

Die mense.
Die musiek.
Die kos.
Die lag.
Die kuier.
Die atmosfeer.

2026 het vir ons herinner hoekom ons hierdie fees so liefhet.

Maar 2027?
Ons gaan dit nog groter maak! Merk nou al jou kalender!

- 5 Junie 2027
- Voortrekker Monument

Dis amptelik! MAMPOERFEES 2027 is oppad! Merk solank die datum in jou kalender! 5 Junie 2027!Voortrekkermonument, Pretor...
13/07/2026

Dis amptelik!
MAMPOERFEES 2027 is oppad!
Merk solank die datum in jou kalender! 5 Junie 2027!
Voortrekkermonument, Pretoria 'n Dag propvol:
-Mampoer
-Heerlike kos
-Vermaak
-Unieke stalletjies
-Pret vir die hele gesin

Hou hierdie blad dop, daar is nog baie opwindende aankondigings wat kom!

28/06/2026

Ons begin reeds werk en beplanning doen, kyk met n verwagting om almal te kan akkomodeer tydens die Traditionele Kultuur Mampoer Stokers se Traditionele (oorspronklike) Mampoer Fees sederd 1983. Volgende jaar sal DV 05 Junie 2027 plaasvind. Die kuier fees volg na afloop van die Nasionale Mampoer Kampioenskappe wat gedurende 02 tot 04 en die hoogte punt wat op Saterdag 5 Junie 2027, sal plaasvind te Voortrekkermonument.
Kom kuier saam en raak vroegtydig betrokke op die erfenis terrein (VTM) waar ons eie traditionele tradisies bewaar en bevorder word.
Hoop om julle te sien vir n kuier samesyn. Dagboek Saterdag 05 Junie 27.

27/06/2026

Address

Rayton

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mampoer Kultuur Stokers Gilde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Mampoer Kultuur Stokers Gilde:

Shortcuts

Share