Su Casa Portuguese Restaurant

Su Casa Portuguese Restaurant “Bom Previeto “ we are a family orientated restaurant with food made from love and passion.

08/06/2026

Vadersdag by Sucasa! 💙
Bederf Pa op 21 Junie 2026 met ons spesiale Vadersdag-spyskaart, heerlike aanbiedinge en 'n onvergeetlike dag saam met die familie.
📅 21 Junie 2026
🍽️ Vadersdag-spyskaart & spesiale aanbiedinge
⚠️ Besprekings is noodsaaklik – beperkte sitplekke beskikbaar.
Bespreek vandag en maak hierdie Vadersdag ekstra spesiaal!

🍦 Ons het Soft Serve Roomys!In verskillende geure en groottes vir die hele gesin. Bring die kinders saam en kom geniet '...
05/06/2026

🍦 Ons het Soft Serve Roomys!
In verskillende geure en groottes vir die hele gesin. Bring die kinders saam en kom geniet 'n lekker bederf by Sucasa! 😋

Dit is Vrydag! 🔥Die kaggel is aan, die kos is warm en die drink specials loop mooi! 🍻🍔Kom maak 'n draai by Sucasa, ontsp...
05/06/2026

Dit is Vrydag! 🔥
Die kaggel is aan, die kos is warm en die drink specials loop mooi! 🍻🍔
Kom maak 'n draai by Sucasa, ontspan saam met vriende en sluit jou week die regte manier af. Daar is geen beter plek om die naweek af te skop nie! 😎

🏉🍻 LIVE RUGBY THIS WEEKEND AT SUCASA! 🍻🏉Join us on Friday, 29 May and Saturday, 30 May for all the rugby action live on ...
29/05/2026

🏉🍻 LIVE RUGBY THIS WEEKEND AT SUCASA! 🍻🏉
Join us on Friday, 29 May and Saturday, 30 May for all the rugby action live on our big-screen TV!
🔥 Ice-cold drink specials all day
🍖 Delicious Portuguese food specials
👨‍👩‍👧‍👦 Family-friendly atmosphere
🎉 Great vibes, great company, and plenty of gees!
Bring the family, bring the kids, and come enjoy a fantastic day of rugby, food, and fun at SuCasa Portuguese Restaurant & Grill House.
📍 SuCasa Portuguese Restaurant & Grill House
🏉 Live Rugby | Great Food | Ice-Cold Drinks | Good Times

NEW ON THE MENU! SEAFOOD PAELLA 🦐🔥Indulge in a rich, flavour-packed paella featuring:Succulent prawns, tender squid, and...
28/05/2026

NEW ON THE MENU! SEAFOOD PAELLA 🦐🔥
Indulge in a rich, flavour-packed paella featuring:
Succulent prawns, tender squid, and fresh mussels,
served over perfectly cooked, seasoned rice.
Platters:
• For 2 – R295
• For 4 – R585
And don’t forget our Car Wash Special for only R110, including:
• Car Wash
• 500ml Draft Beer or Cider
Bring the family, bring your appetite, and bring your car.
📍 61 Ventersdorp Rd, Randridge AH, Randfontein, 1759
📞 079 619 7674

2 SINGLE BELLS & MIX VIR SLEGS R60! 🥃Happy Hour by SuCasa vanaf 16h00 tot 18h00! Jy het hard gewerk… jy verdien dit 😉Kom...
28/05/2026

2 SINGLE BELLS & MIX VIR SLEGS R60! 🥃
Happy Hour by SuCasa vanaf 16h00 tot 18h00!
Jy het hard gewerk… jy verdien dit 😉
Kom ontspan met ‘n ys koue Bell’s & Mix in die beste vibe in die dorp 😎
📍 Net by SuCasa

26/05/2026
22/05/2026

Naweek planne? 👀
Onthou dis Happy Hour ook! 🍻🔥
Die kaggel is aan, die kos is warm en die specials vloei mooi!
Sien jou dié naweek by Sucasa Portuguese Restaurant 😎

Naweek planne? 👀Onthou dis Happy Hour ook! 🍻🔥Die kaggel is aan, die kos is warm en die specials vloei mooi!Sien jou dié ...
22/05/2026

Naweek planne? 👀
Onthou dis Happy Hour ook! 🍻🔥
Die kaggel is aan, die kos is warm en die specials vloei mooi!
Sien jou dié naweek by Sucasa Portuguese Restaurant 😎

2 SINGLE BELLS & MIX VIR SLEGS R60! 🥃
Happy Hour by SuCasa vanaf 16h00 tot 18h00!
Jy het hard gewerk… jy verdien dit 😉
Kom ontspan met ‘n ys koue Bell’s & Mix in die beste vibe in die dorp 😎
📍 Net by SuCasa

Address

Plot 61 Randridge
Randfontein
1759

Opening Hours

Tuesday 10:00 - 21:00
Wednesday 10:00 - 21:00
Thursday 10:00 - 21:00
Friday 10:00 - 21:00
Saturday 10:00 - 21:00
Sunday 10:00 - 17:00

Telephone

+27796197674

Website

https://heyzine.com/flip-book/1db5e7bb9f.html

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Su Casa Portuguese Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share