Memory's Pub and Grill

Memory's Pub and Grill Pub and Grill with the best entertainment and food in the area

Hello almal Moet nie hierdie geleentheid misloop nie dit gaan fun wees. 30 October 2015 Halloween Party Hier by Memorys ...
27/10/2015

Hello almal Moet nie hierdie geleentheid misloop nie dit gaan fun wees. 30 October 2015 Halloween Party Hier by Memorys Pub and Grill van 20:00 tot Laat.

14/10/2015

Tyd om weer te kuier. Kom geniet n Lekker aand saam met KOBUS (KC) en CELEST die 16de Oktober by Memory's Pub & Grill 20:00 tot laat. Specials by bar vir die wat dors is. SIEN JUL DAAR....

Chrizaan is 26 Oktober by Memory's Pub & Grill vanaf 20:00 tot laat. Gratis ingang. Kom geniet die aand saam ons. Soos a...
22/09/2015

Chrizaan is 26 Oktober by Memory's Pub & Grill vanaf 20:00 tot laat. Gratis ingang. Kom geniet die aand saam ons. Soos altyd baie specials by bar en kos vir die wat honger is. SIEN JUL DAAR....

17/04/2015

Kom geniet n lekker beer pong aandtjie saam ons R20 inskrywing. Prys Vir die laaste persoon stande. Onthou ook groot game teen Bulle en Sharks kom skree saam ons

16/04/2015

POOL en DARTS aand vanaand en musiek Vir die van julle wat wil dans en lekker wors broodtjie te koop

06/03/2015

Karaoke Donderdag die 12de Maart vanaf 19:00 Shooters te wen,
en tonne pret. Sing en kry n shooter. Worsbroodjies vir die wat honger is....

05/03/2015

Memory's bied aan Dirk van der Westhuizen die 27ste Maart 2015. Tyd: 20:00 Kom en geniet n amazing aand saam ons en Dirk. Platters vir die aand - skakel 0794616560 om u bestelling te plaas en nie te lank te wag nie. Tonne specials by kroeg. HOOP OM JUL TE SIEN

12/02/2015

Onthou almal, 14 Feb kom nader. Ete kaartjies by bar beskikbaar R45 p/p baie pryse te wen die aand.

02/02/2015

Goeie more Almal, Soos jul weet die volgende GROOT datum is 14 Feb, ons by Memory's beplan n ete en musiek vir jou en jou spesiale persoon in jou lewe. R45.00 p/p Skakel 0794616560 om te bespreek. Groete

29/01/2015

Goeie more, ONTHOU Willie is vanaand 20:00 by Memory's. Kom en geniet die aand saam ons. Kos en drank specials.

20/01/2015

Goeie dag, kom geniet jul aand Donderdag, 29 Januarie, vanaf 20:00 by Memory's, en he n se. Nuwe kunstenaar Willie wil kom sing hy gee n Demo Donderdag. Wil he jul moet se of dit is wat jul wil hoor of nie.......

Address

Cnr 24 Avenue And Pierneef Ave
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 00:00 - 02:00
10:00 - 00:00
Tuesday 00:00 - 02:00
10:00 - 23:59
Wednesday 00:00 - 02:00
10:00 - 23:59
Thursday 00:00 - 02:00
10:00 - 00:00
Friday 00:00 - 02:00
10:00 - 02:00
Saturday 00:00 - 02:00
10:00 - 23:59
Sunday 00:00 - 02:00
10:00 - 00:00

Telephone

+27745528972

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Memory's Pub and Grill posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category